Boererate.com
Mediese inligting en boererate in Afrikaans
Soek op hierdie werf
Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
Z
Medisinale gebruike van kruie
Kruiegids
Showing posts with label
Bloedsomloop
.
Show all posts
Showing posts with label
Bloedsomloop
.
Show all posts
4.4.24
Lae bloeddruk / Hipotensie
›
Hipotensie is lae bloeddruk. Indien jou bloeddruk te laag daal kan jy flou word. Dit word nie deur almal beskou as 'n siektetoestand, ee...
3.4.23
Kruie vir kwale: Lae bloeddruk
›
Grondboontjiebotter kan help om lae bloeddruk te verlig weens die inhoud van gesonde vette, proteïene en minerale soos magnesium en kalium, ...
20.12.22
Raadop oor bloedklont
›
Raad Op van Plettenbergbaai skryf: "Wat help vir bloedklonte? Het dit gekry na my kuisersnee. My baba is al amper twee en dit is nou no...
2 comments :
4.10.21
Dieet ryk aan bloubessies bied baie voordele
›
Verskeie studies opgeneem in Journals of Gerontology, Series A: Biological Sciences and Medical Sciences toon dat ’n dieet ryk aan bloubess...
27.7.20
Bloedoortapping en bloedgroepe
›
Wanneer bloed deur ’n wond of tydens chirurgie verloor is word dit met ’n bloedoortapping aangevul. Die bloed word oorgetap deur ’n naald in...
6.8.18
Trappe goed vir bloeddruk en beenspiere
›
Jy het nou nie meer ’n verskoning dat jy nie tyd het vir oefening nie. Die jongste navorsing toon dat trappe klim goed is vir jou bloeddruk ...
4.6.18
Suiwer vrugtesap nie sleg vir bloedsuikervlakke
›
Suiwer vrugtesap het nie ’n beduidende effek op bloedglukose of insulienweerstandigheid nie. Dit is die bevindings van onlangse navorsing ...
20.12.17
Kalium is belangrik vir rooibloedselle en jou hart
›
Rooibloedselle, soos baie ander menslike selle, het ’n 24 uur biologiese ritme. Anders as ander selle met DNA en gene om die ritme te regu...
17.8.16
Die pols
›
Die pols is ’n drukgolf wat deur die slagare gaan en wat die pompwerking van die hart aandui. Dit kan gevoel word op enige plek waar ’n sla...
10.8.16
Probleme met die bloedsomloop
›
Bloed word deur die hart in die liggaam gesirkuleer deur bloedvate na die weefsels en selle, voordat dit via die hart na die longe terugkeer...
2 comments :
30.5.16
Belangrike mediese tellings
›
• Bloedtelling: Tussen 150 tot 400 • Normale bloeddruk - 120/80 • Normale bloedsuiker - 3.3 tot 5.9 mmol/l • Normale cholesterol: 5...
9.5.16
Lae-koolhidraat, hoë-vet dieet gevaarlik en lei tot gewigstoename
›
Onlangse navorsing het aan die lig gebring dat ’n lae-koolhidraat, hoë-vet dieet in som min as 8 weke gesondheidskomplikasies kan hê en ’n v...
18.1.16
Suiker ’n probleem vir hart
›
Wetenskaplikes aan die Universiteit van Leicester het onlangs bevind dat die vlak van suiker in jou bloed die sametrekking van jou are beïnv...
12.1.15
Aspiriene mag dalk help met bloedklonte
›
Aspiriene is dalk ’n goeie alternatiewe behandeling om te oorweeg om herhalende bloedklonte te voorkom. Twee studies wat oor die tydperk v...
11.8.14
Hoë bloeddruk ’n groot probleem in Suid-Afrika
›
Suid-Afrika het die hoogste voorkoms van hoë bloeddruk in die wêreld by persone ouer as 50 jaar. ’n Nuwe studie het bevind dat sowat 78% v...
1 comment :
9.6.14
Koppie koffie dalk goed vir jou bloedvate
›
Die kafeïen in 'n koppie koffie kan jou klein bloedvate dalk help om beter te werk, volgens navorsing wat deur die American Heart Associ...
31.8.09
Bloedsomloop
›
Die bloedsomloop is die kringloop van bloed deur die are en hart. Dit verwarm die liggaam, voorsien die weefsel van suurstof en voedingstow...
38 comments :
›
Home
View web version