Boererate.com
Mediese inligting en boererate in Afrikaans
Soek op hierdie werf
Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
Z
Medisinale gebruike van kruie
Kruiegids
Showing posts with label
Beroerte
.
Show all posts
Showing posts with label
Beroerte
.
Show all posts
2.3.20
Aanvullings gaan nie hartsiektes keer nie
›
Huidige navorsing vind nie genoeg bewyse dat vitamien- of mineraalaanvullings voordelig is vir die voorkoming of behandeling van hartsiektes...
20.3.17
Een eier per dag kan jou kanse op ’n beroerte verminder
›
’n Studie wat einde verlede jaar gepubliseer is, dui daarop dat een eier per dag voordele inhou vir jou gesondheid. Nie net is eiers ’n be...
16.11.16
Bewusteloosheid
›
Jou bewegings, die funksies van jou liggaam en jou bewussynsvlak word deur jou senustelsel beheer. Wanneer jy bewusteloos, of gedeeltelik ...
9.11.16
Wat doen jy tydens ’n beroerteaanval?
›
Die fokus tydens ’n beroerteaanval is om die persoon te ondersteun. Dit kan gebeur dat die persoon bewusteloos raak en dan moet jy sorg dat ...
2.11.16
Beroerte
›
’n Beroerte is ’n toestand waartydens die bloedtoevoer na ’n deel van die brein skielik en kritiek afgesny word deur ’n bloedklont (serebral...
16.5.16
Vars vrugte goed vir die hart
›
’n 7-jaar-studie van meer as ’n halfmiljoen Chinese volwassenes het bevestig: mense wat gereeld vars vrugte eet se kanse op ’n hartaanval of...
1.9.14
Vitamien C help teen beroerte
›
Deur voedsel te eet wat baie vitamien C bevat kan jy jou kanse verminder om ’n slagoffer te wees van die meer dodelike tipes beroertes. Vo...
24.3.14
Oefening so goed soos baie medikasie
›
Navorsers van onder andere Harvard en Stanford het onlangs in ’n persverklaring gevra vir meer navorsing in oefening as ’n alternatief tot s...
16.1.12
Vrae oor 'n aneurisme
›
Anoniem skryf: "Wat is 'n aneurisme?" Antwoord: Wanneer 'n arterie in die brein begin lek kan dit 'n beroerte ver...
8.2.11
Beroerte
›
Ons praat van ’n beroerte wanneer iemand duiselig word of sy of haar bewussyn verloor as gevolg van ’n breinobstruksie of -beskadiging. An...
5 comments :
›
Home
View web version