Boererate.com
Mediese inligting en boererate in Afrikaans
Soek op hierdie werf
Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
Z
Medisinale gebruike van kruie
Kruiegids
Showing posts with label
Bene
.
Show all posts
Showing posts with label
Bene
.
Show all posts
26.10.20
Menslike skelet
›
Die skelet, of geraamte, is die benerige raamwerk van werweldiere. Dit sluit die tande in. In 'n pasgebore baba bestaan die skelet uit...
29.6.20
Beenbreuke en ontwrigtings
›
Die bene is deel van die skeletstelsel. Dit bestaan normaalweg uit 206 aparte bene. Sommige mense het bykomende bene in hul duime of grootto...
26.3.18
Verskuifde tussenwerwelskyf
›
Mense verwys oor die algemeen hierna as ’n “verskuifde werwel”. Dit kom voor wanneer ’n deel van die kraakbeen wat die bene in die ruggraat ...
28.2.18
Verskuifde kniekraakbeen / sluitknie
›
Jou knie bevat bevat twee afsonderlike halfmaanvormige kraakbene wat kan skuif of skeur. Simptome en tekens • Die persoon kla oor erge py...
30.1.18
Beenkanker
›
Beenkanker verwys na die oorsprong van hierdie tipe kanker, gewoonlik in die bene. Dit kan in enige been in die liggaam ontstaan, maar is me...
15.11.17
Beenfrakture
›
Met beenfrakture verwys ons na frakture van een of albei bene van die onderbeen, die skeenbeen (tibia) en die kuitbeen (fibula). Frakture ...
1.11.17
Heup- en dybeen frakture
›
As die dybeen gebreek word moet dit as ernstig beskou word. Dit is die langste been in die liggaam en het ’n ryk bloedtoevoer. Met ’n breek ...
30.8.17
Sleutelbeenfrakture
›
’n Sleutelbeenfraktuur kom gewoonlik voor as jy op jou skouer val of op ’n uitgestrekte hand aan daardie skouer se kant. Simptome en teken...
16.8.17
Frakture van die ribbes en borsbeen
›
’n Harde hou of val veroorsaak gewoonlik ’n gekraakte of gebreekte rib of borsbeen. Simptome en tekens • Pyn op die kraak/breuk, wat vere...
12.7.17
Fraktuur van die wangbeen en bokaak
›
Daar is nie altyd tekens van hierdie tipe breek nie. Daar kan egter ’n groot hoeveelheid bloed uit die neus kom. Daarna sal die gesig swel e...
28.6.17
Fraktuur van die onderkaak
›
’n Harde hou teen die onderkaak kan tot gevolg hê dat dit breek, selfs aan die teenoorgestelde kant as die hou. ’n Val op die ken kan selfs ...
22.5.17
Die algemene behandeling van frakture
›
Ongevalle moet glad nie beweeg word, tensy dit absoluut nodig is. Indien die persoon verskuif moet word, doen dit baie versigtig. Maak die p...
10.5.17
Frakture
›
’n Fraktuur is ’n gebreekte of gekraakte been. ’n Been kan kraak of breek indien dit ’n hou kry, gedraai of oorspan word. Gewoonlik is daa...
9.5.16
Lae-koolhidraat, hoë-vet dieet gevaarlik en lei tot gewigstoename
›
Onlangse navorsing het aan die lig gebring dat ’n lae-koolhidraat, hoë-vet dieet in som min as 8 weke gesondheidskomplikasies kan hê en ’n v...
16.7.14
Noodhulp: 'n Algemene ondersoek van die bene
›
Die bene word op dieselfde manier as die arms ondersoek. Ondersoek dit deeglik en kyk vir enige misvormheid en swelling. Maak seker jy kyk ...
9.7.14
Noodhulp: ’n Algemene ondersoek van die arms
›
Begin met die bene in die bo-arm en werk dan af na die voorarm, polsgewrigte, hande en vingers. Let noukeurig op vir enige misvormdheid en s...
2.7.14
Noodhulp: ’n Algemene ondersoek van die borskas, sleutelbene en bekken
›
Voel liggies met jou hande oor die volgende gedeeltes van die liggaam: Borskas Voel vir egaligheid van die beweging van die ribbes tydens...
26.8.13
Rook vertraag herstel van gebreekte bene
›
'n Nuwe studie het bevind dat rokers se liggaamlike bene wat breek meer as twee keer die kans staan om nie korrek te herstel na 'n b...
›
Home
View web version