Boererate.com
Mediese inligting en boererate in Afrikaans
Soek op hierdie werf
Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
Z
Medisinale gebruike van kruie
Kruiegids
Showing posts with label
Baba
.
Show all posts
Showing posts with label
Baba
.
Show all posts
20.5.25
Baba sukkel met winde en krampe
›
Jou baba is net 'n paar weke oud en sukkel met krampe en winde. Nadat hulle gedrink het wil die winde net nie uit nie. Jy probeer om hul...
26.3.25
Hoe om borsmelk te stop
›
Elke ma is uniek. Daar is baie redes wees waarom iemand verkies om op te hou met borsvoeding. As jy kan, raadpleeg altyd ’n dokter voordat j...
25.7.24
Kinders wat byt
›
Meeste kinders byt een of ander tyd en hou uiteindelik op eie houtjie op. Soms kom dit as 'n onaangename verassing terwyl jy nog borsvoe...
8 comments :
1.1.24
Koolblare en jou borste
›
Gebruik koolblare op jou borste. Dit bied verligting vir seer borste. Dit is 'n gewilde kuur vir vrouens wat borsvoed, of wil ophou bors...
27.12.23
Kruie vir kwale: Borsmelk
›
Gebruik koolblare op jou borste. Dit bied verligting. ( Hoe om koolblare op jou borste te gebruik ) ♦♦♦ Eet pietersielie. Dit help help ...
26.12.23
Maagkrampe by baba’s
›
Krampe is algemeen by babas, veral gedurende hul eerste jaar. Tekens dat jou baba ongemaklik voel hiervan sluit in: Baba is ongelukkig met...
20.4.20
Maklike maaltye vir babas en kleuters
›
Hierdie Afrikaanse vertaling van Easy Meals for Babies & Toddlers volg op die sukses van laasgenoemde nadat die derde uitgawe bygewerk ...
10.6.19
Respiratoriese sinsitiale virus
›
Respiratoriese sinsitiale virus (RSV) is die hoofoorsaak van akute respiratoriese infeksie (ARI) by kinders en dit is verantwoordelik vir er...
15.4.19
Hipotermie by babas
›
Babas kan aan hipotermie ly aangesien hulle probleme het om hul liggaamstemperatuur te reguleer. ’n Baba met hipotermie kan gesond lyk. Me...
4.11.16
Baba 2 keer ‘gebore’: Hoe werk dit?
›
Klein Lynlee Boemer is nie net twee keer “gebore” nie, maar haar hart het gaan staan lank voordat sy ten einde laas die lewenslig aanskou he...
11.7.16
Baba-nabootsers leer kinders swangerskap is g’n grap
›
Dié lewensgrootte baba-nabootsers verteenwoordig verskillende gesondheidsprobleme onder meer babas wat gebore is met fetale alkohol sindroom...
8.2.16
Vis goed vir ongebore baba se brein
›
Japanese navorsers het bewyse gekry vir die verband wat daar bestaan tussen die inname van vis tydens swangerskap en die toestand van die on...
31.12.15
Baba wat huil: Daar's 'n app daarvoor
›
Elke ouer se vrees: Jou baba huil en jy weet nie wat makeer nie ... Nou meen navorsers daar’s hulp en nogal in die vorm van ’n app wat gro...
10.9.15
Vrae oor baba se eet- en drinkgewoontes
›
Boereraat : Voeg 4 teelepels heuning by jou baba se waterbottel. Dit help om die baba rustig en kalm te hou. Dit bevat ook baie multivitami...
10 comments :
27.8.15
Tandekry
›
Almal van ons kry tande. Baba's sal geïriteerd wees, dalk baie in die nag wakker wees en meer as gewoonlik huil. Een of albei wange kan...
16.7.13
Brugbaba / Baba stuit
›
Anoniem: "Wat is 'n brugbaba?" Antwoord : Indien mens 'n baba vir die volle termyn dra en baba het nie gedraai nie, d...
6 comments :
25.2.13
Noodhulp vir baba
›
Sonja: "Ek is opsoek na 'n lysie met belangrike medisyne vir 'n pasgebore baba wat ek kan aanvul net vir daai tye wat dokters...
2 comments :
4.2.13
Baba badtyd en velsorg
›
Kenners van die Mayo Clinic in Amerika het sekere aanbevelings gemaak as dit kom by die bad van 'n baba. Die Mayo Clinic word internasio...
5.11.12
Duimsuig
›
Ria skryf : "Ek soek asseblief raad, my vriendin se dogtertjie is 8 jaar oud en suig nog steed haar duim. Wat kan sy doen met die kin...
20.2.12
Borsmelk beter
›
Wanvoeding by kinders kan met 25% afneem indien babas in die eerste ses maande net borsmelk gegee word, het 'n voedingkundige van die Ve...
›
Home
View web version