Boererate.com
Mediese inligting en boererate in Afrikaans
Soek op hierdie werf
Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
Z
Medisinale gebruike van kruie
Kruiegids
Showing posts with label
Artritis
.
Show all posts
Showing posts with label
Artritis
.
Show all posts
10.2.25
Duiwelsklou
›
Duiwelsklou (Harpagophytum procumbens) is inheems aan Suider-Afrika en word in die Kalahari-streek van die Noord-Kaap aangetref in Suid-Afri...
14.11.24
Artritis / Rumatoiede artritis
›
Artritis is inflammasie (pyn en swelling) in een of meer gewrigte. Sommige tipes artritis kan egter probleme veroorsaak in ander organe, byv...
23 comments :
9.10.24
Kruie vir Kwale: Artritis
›
Die knolle van die duiwelsklou kan fyngemaak en gekook word. Die aftreksel word dan twee maal per dag gedrink. ♦♦♦ Rastafariërs eet wilde...
2 comments :
18.10.21
Natuurlike anti-inflammatoriese middels en medisyne - boererate bevestig deur die wetenskap
›
Die gebruik van nie-steroïdale medisyne word gereeld voorgeskryf, sonder voorskrif en op voorskrif. Die veiligheid van die langdurige gebrui...
23.8.21
Reaktiewe artritis / Reiter se sindroom
›
Reaktiewe artritis is ’n vorm van artritis wat die gewrigte, oë, uretra en die vel aantas. Gepaardgaande swelling in die gewrigte kom voor. ...
19.7.17
Outo-immuun siektes
›
’n Groot aantal mense het een of ander stadium van hul lewens ’n outo-immuun siekte onder lede. ’n Outo-immuun siekte ontstaan wanneer ’n ...
9.5.16
Lae-koolhidraat, hoë-vet dieet gevaarlik en lei tot gewigstoename
›
Onlangse navorsing het aan die lig gebring dat ’n lae-koolhidraat, hoë-vet dieet in som min as 8 weke gesondheidskomplikasies kan hê en ’n v...
9.5.11
Psoriatiese artritis
›
Die verskil tussen psoriatiese artritis en ander vorms van artritis is dat die hele vinger of toon swel, nie net die area om die gewrig nie....
3 comments :
›
Home
View web version