Boererate.com
Mediese inligting en boererate in Afrikaans
Soek op hierdie werf
Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
Z
Medisinale gebruike van kruie
Kruiegids
Showing posts with label
Angs
.
Show all posts
Showing posts with label
Angs
.
Show all posts
23.10.24
Kruie vir kwale: Angs
›
Verskeie studies het reeds bevind dat die gebruik van koljanderblare ’n kalmerende effek kan hê. ♦♦♦ Maak vir jou tee met roosmaryn indi...
2 comments :
31.8.22
Asemhaling vir angstige persone
›
Angs kan probleme met asemhaling veroorsaak omdat jou hartklop verander. Daar is medikasie hiervoor, maar jy kan ook sekere asemhalingsmetod...
25.1.21
’n Nuwe algemene voorskrif vir psigiatriese pasiënte
›
Navorsers aan die Universiteit van Vermont het bevind dat talle geestesgesondheid- en gemoedsversteurings met fisieke oefensessies behandel ...
23.9.19
Angs
›
Angs is ’n baie onaangename vae gevoel van afwagting, gepaard met liggaamlike sensasies, onrustigheid en rusteloosheid. Die belangrikste k...
3 comments :
13.5.19
Posttraumatiese stresversteuring
›
Posttraumatiese stresversteuring (PTSV) is ’n sielkundige probleem wat deur ’n traumatiese ervaring veroorsaak word, hetsy deur dit self te ...
9.5.16
Lae-koolhidraat, hoë-vet dieet gevaarlik en lei tot gewigstoename
›
Onlangse navorsing het aan die lig gebring dat ’n lae-koolhidraat, hoë-vet dieet in som min as 8 weke gesondheidskomplikasies kan hê en ’n v...
›
Home
View web version