Boererate.com
Mediese inligting en boererate in Afrikaans
Soek op hierdie werf
Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
Z
Medisinale gebruike van kruie
Kruiegids
Showing posts with label
Allergieë
.
Show all posts
Showing posts with label
Allergieë
.
Show all posts
2.5.24
Allergieë
›
Dit is onbekend waarom sekere mense allergies is vir sommige stowwe. Sensitiwiteit vir ´n sekere stof kan mettertyd opgebou word en daar is ...
40 comments :
9.6.22
Kruie vir kwale: Allergieë
›
Die gereelde gebruik van rooibostee kan verligting bied vir allergieë. ♦♦♦ Medisinale gebruike van kruie Kruiegids
9.11.20
Ernstige Allergiese Reaksies / Anafilaktiese Skok
›
Anafilaktiese skok is ’n massiewe allergiese reaksie wat kan ontwikkel binne ’n paar sekondes of minute na gebruik van medikasie of ’n insek...
18.2.19
Hooikoors
›
Hooikoors is een van die algemeenste allergieë. Omtrent 20% van alle mense sukkel daarmee, mense in stede meer as op die platteland. Dit sta...
14.8.17
Plaasdiere beskerm plaaskinders teen asma en allergieë
›
Dit is ’n alombekende feit dat die mikrobes wat mens op plase teëkom die plaaskinders beskerm teen asma en allergieë. ’n Mikrobe is ’n eense...
8.6.17
Voedselallergieë
›
Ware voedselallergieë is eintlik baie skaars en word meesal geassosieer met neute of skulpvis. As diegene wat sensitief is vir sekere voed...
15.5.17
Allergiese kontakdermatitis
›
Allergiese kontakdermatitis is ’n hipersensitiwiteit vir kontak met sekere stowwe. Die vel sal ’n allergiese reaksie hê op hierdie stowwe. ...
26.4.17
Allergiese oogontsteking
›
Allergiese oogontsteking gaan gewoonlik hand aan hand met allergiese neusontsteking, maar kan alleen ook voorkom. Die algemeenste hiervan ...
13.10.16
Allergiese neusontsteking
›
Omtrent 10% van ons sukkel met hierdie tipe neusontsteking. Dit is gewoonlik seisoenaal en gaan saam met oogontsteking. Die mees algemene ...
4.8.14
Verkoue tydens swangerskap kan kind vatbaar maak vir asma en allergieë
›
Swanger vroue moet dalk eerder die geselskap van mense met verkoues en ander virale infeksies vermy. Volgens ’n nuwe studie is daar ’n verba...
›
Home
View web version