tag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post8770029340774568239..comments2024-03-26T08:39:14.119+02:00Comments on Boererate.com: Vraag oor kliereUnknownnoreply@blogger.comBlogger4125tag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-16152047059762097752024-02-20T10:47:10.453+02:002024-02-20T10:47:10.453+02:00Jy is bietjie haastig. Gee dit kans om te herstel....Jy is bietjie haastig. Gee dit kans om te herstel.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-55726076491418736712024-02-14T19:33:32.330+02:002024-02-14T19:33:32.330+02:00Ek is al Sondag uit hospitaal ontslaan na n ne kk...Ek is al Sondag uit hospitaal ontslaan na n ne kklier operasie en my nek is nog baie geswel wat maak ek in so n gevalAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-38877034180627231012023-10-10T10:39:26.607+02:002023-10-10T10:39:26.607+02:00Almal se kliere swel tydens iets soos byvoorbeeld ...Almal se kliere swel tydens iets soos byvoorbeeld verkoue, al is dit net effens. Daar is baie limfkliere in die nek. Hulle werk is om infeksie in die kop, nek of keel te dreineer. Dit is veral infeksies in die keel wat hulle erg laat swel. So 'n infeksie kan weke neem om weg te gaan. So, jy sal moet kyk of daar nie iets onderliggend is wat die kliere laat opswel nie. Wanneer jy dit weet kan ons kyk na 'n behandeling vir die oorsaak.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-30260496534350296162023-10-07T08:11:47.803+02:002023-10-07T08:11:47.803+02:00under my chin is swollen glads what can i do or us...under my chin is swollen glads what can i do or use for itAnonymousnoreply@blogger.com