tag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post8671168942770192514..comments2024-03-26T08:39:14.119+02:00Comments on Boererate.com: Ovaria / EierstokkeUnknownnoreply@blogger.comBlogger82125tag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-80356854500932670452023-10-02T10:20:18.522+02:002023-10-02T10:20:18.522+02:00Jy kan, as jy geen pyn en ongemak ervaar tydens di...Jy kan, as jy geen pyn en ongemak ervaar tydens die oefening nie.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-31676682867503761142023-09-30T13:05:46.488+02:002023-09-30T13:05:46.488+02:00Kan mens oefening doen mey sist opi baar Kan mens oefening doen mey sist opi baar Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-71269909625771937472023-07-19T07:45:00.983+02:002023-07-19T07:45:00.983+02:00Jy kan gaan, al menstrueer jy - as ek jou vraag re...Jy kan gaan, al menstrueer jy - as ek jou vraag reg verstaan.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-67733229701553326052023-07-17T20:42:20.225+02:002023-07-17T20:42:20.225+02:00 Goeie nand aan alml kan ule vir my se ek het sist... Goeie nand aan alml kan ule vir my se ek het sist op eierstokke en nu ek gn donderdag in hospital mar ek het nu period kry nu wil weet ek sal vir my doen terwyl ek my period kry Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-7826407142178378342023-05-29T09:36:52.324+02:002023-05-29T09:36:52.324+02:00Dit sal afhang van watter tipe prosedure jy onderg...Dit sal afhang van watter tipe prosedure jy ondergaan het. Daar is verskeie opsies in die geval. Jou dokter behoort te weet wat jou persoonlike situasie het. As jou mestuele siklus nog plaasvind, dan is die kanse goed dat jy nog kan swanger raak. Selfs wanneer dit nie daar is nie, is daar dalk ander opsies soos in vitro bevrugting.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-27653073567806502682023-05-24T21:27:37.347+02:002023-05-24T21:27:37.347+02:00Hi wil net weet al twee eierstokke is gebrand kan ...Hi wil net weet al twee eierstokke is gebrand kan n mens weer swanger raak Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-18828701204358695972022-12-01T13:44:06.670+02:002022-12-01T13:44:06.670+02:00Dit sal veiliger wees om 'n mediese diagnose t...Dit sal veiliger wees om 'n mediese diagnose te kry.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-2261705477096205432022-11-30T15:57:37.812+02:002022-11-30T15:57:37.812+02:00Ek het ook n verskriklike pyn in my linkerkant se ...Ek het ook n verskriklike pyn in my linkerkant se eierstok maar ek weet nie of dit n eierstok is of n dikderm is want as my maag nie afsit vir 3 of 4dae nie dan pyn ek verskriklik aan my linkerkant se se been ook Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-88807181202329790372022-08-11T07:30:32.194+02:002022-08-11T07:30:32.194+02:00Het jy al met 'n dokter hieroor gepraat? Dit g...Het jy al met 'n dokter hieroor gepraat? Dit gaan afhang van wat spesifiek fout is in jou geval. As hulle een eierstok kan regkry kan jy swanger raak.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-40444718764458400002022-06-16T23:05:29.441+02:002022-06-16T23:05:29.441+02:00Ek is ook met geblokkeerde buise is daar nie hulp ...Ek is ook met geblokkeerde buise is daar nie hulp vir my nie wil baie graag n baba hĂȘ Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-30626145176476319512021-07-14T11:06:29.419+02:002021-07-14T11:06:29.419+02:00Ja j gan baby kry Ek ht ook een eierstok my Eerste...Ja j gan baby kry Ek ht ook een eierstok my Eerste baba tyd gvat 10jr Na fit vrwyder is my 2 vining gkom drink Krei medsyn dt helpAnonymoushttps://www.blogger.com/profile/01916062578760437357noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-82740189032043322622020-10-16T09:13:02.877+02:002020-10-16T09:13:02.877+02:00Goeie dag. Ek het vanoggend op my maag gele en toe...Goeie dag. Ek het vanoggend op my maag gele en toe kry ek so steek Pyne van my eierstokke se kant af aan die linker kant en dit gaan verder op na my sy en nou is dit nou my rug toe. Wat kan dit dalk wees? Ek het n (btl), om nie weer swanger te word nie en dis nou al 6 jaar later. En dit is regtig seer. En ek het n baie water "discharge" wat uit kom. Meer as gewoonlik. En ek voel nou so bietjie sooibrand ook en nog steeds seer aan linker kant en steek pyne. Enige voodstele. Asb en dankie Corrie du Toithttps://www.blogger.com/profile/09100561386094948684noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-75483078904310032912019-11-06T13:51:42.641+02:002019-11-06T13:51:42.641+02:00My dogter kla vn pyn op haar eierstokke...is dar n...My dogter kla vn pyn op haar eierstokke...is dar n boereraad wat ek kan gebruik of moet sy dokter toe...Anonymoushttps://www.blogger.com/profile/08023589714013071945noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-54587486570169068012019-10-08T09:46:40.971+02:002019-10-08T09:46:40.971+02:00Hoe weet ek of n gewas op my eierstok verdwyn het?...Hoe weet ek of n gewas op my eierstok verdwyn het?
Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-27230874739494870732019-07-25T14:56:18.018+02:002019-07-25T14:56:18.018+02:00Hi. Ek wil graag net uitvind ek sit met een eierst...Hi. Ek wil graag net uitvind ek sit met een eierstok het nie historektomie gehaad nie. Ek het op 27 'n buisbaba gehaad wat gelei het tot twee hardversakens daar moes 'n nood operasie gevoer word want die buis het gebars en dus een eierstok moes verwyder word. Ek is nou 41jaar kan die een eierstok veroorsaak dat jy 'n wan belaans in jou hormone en dies he. Ook as dit 'n week of so voor dit menustrasie is word dit onsaglik seer agter by my stykie tot teminste 2 dae net na ek begin vloeiAnonymoushttps://www.blogger.com/profile/06270656417057984482noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-56626110912331084372017-11-25T18:26:48.077+02:002017-11-25T18:26:48.077+02:00Hi.ek het verskiklike pyn van agter my rug tot voo...Hi.ek het verskiklike pyn van agter my rug tot voor by my linker eiestok ek kan nie eers op my linkerbeen trap nie so seer is di pyn wat kan dit wees? Was by dr het pil gegee wat ek moes indruk maar pil het wee afgeskeiAnonymoushttps://www.blogger.com/profile/17624511626657446813noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-16826179373713052952017-07-06T12:58:23.070+02:002017-07-06T12:58:23.070+02:00Dit is die simtome seer oor die maag jy moet asb g...Dit is die simtome seer oor die maag jy moet asb gou as moontlik afspraak maak by die gunigoligyst. DankieAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-9330995108840289032017-07-06T10:09:48.576+02:002017-07-06T10:09:48.576+02:00goeie dag
ek wil net weet wat is die simtome van ...goeie dag

ek wil net weet wat is die simtome van n cict? want ek sukkel ook om swanger te raak en het nog nooit kinders gehad nie ek wil baie graag n babatjie he en ek kry elke maand my maand stonde dit is die dag voor ek begin seer oor my maag maar dan is dit weg.
Anonymoushttps://www.blogger.com/profile/14236885062364008582noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-88380360891186559562017-03-26T20:58:35.502+02:002017-03-26T20:58:35.502+02:00Hi ek het raad nodig ek sit met n baie skerp steek...Hi ek het raad nodig ek sit met n baie skerp steek pyn op my eierstokke ek kannie beweeg met die pyn nie, dan is die pyn weg vir dag of 2 dan 'n baie skerp steek pyn. En na sex wil ek dood gaan van pyn. Help asb ek raad op Willaniehttps://www.blogger.com/profile/02307458528533062166noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-86962525497878369662017-03-26T20:58:34.481+02:002017-03-26T20:58:34.481+02:00Hi ek het raad nodig ek sit met n baie skerp steek...Hi ek het raad nodig ek sit met n baie skerp steek pyn op my eierstokke ek kannie beweeg met die pyn nie, dan is die pyn weg vir dag of 2 dan 'n baie skerp steek pyn. En na sex wil ek dood gaan van pyn. Help asb ek raad op Willaniehttps://www.blogger.com/profile/02307458528533062166noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-34481874803467881802016-12-12T14:20:43.699+02:002016-12-12T14:20:43.699+02:00Hi ek wil weet of da enige medikasie is vir vergro...Hi ek wil weet of da enige medikasie is vir vergroote eierstokke en siste op eierstokke en kan n mens steeds swanger word as jy dit hetNinaQiihttps://www.blogger.com/profile/00453583560017423743noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-85237463001911173272016-12-06T11:40:10.589+02:002016-12-06T11:40:10.589+02:00Hi alamal ek het twee buis swangerskappe gehad waa...Hi alamal ek het twee buis swangerskappe gehad waarvan altwee my buiste uitgehaal was is daar n moontliheid dat ek dalk kan swanger raak
Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-42287343505078634702016-10-10T12:26:37.043+02:002016-10-10T12:26:37.043+02:00Hi ek wil tog net weet my dogter van 16 is 2maande...Hi ek wil tog net weet my dogter van 16 is 2maande met n cysts op haar linker eierstok behandel. Nadat sy klaar behandel is so maand daarna is menstruasie net weg. Is dit normaal. Was by die dokter maar hy se dit kan dalk stres wees.
Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-79826441997135264332016-08-31T09:30:51.801+02:002016-08-31T09:30:51.801+02:00Die toets neem selle van die laagste punt van die ...Die toets neem selle van die laagste punt van die baarmoeder. Hulle gebruik dit om te kyk vir enige abnormaliteite wat kan lei tot kanker.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-72202333624889022102016-08-30T23:48:50.020+02:002016-08-30T23:48:50.020+02:00Hi almal ek wil graag weet of n pap smear kan se w...Hi almal ek wil graag weet of n pap smear kan se wat in n vrou se baarmoeder aangaan.. Anonymousnoreply@blogger.com