tag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post847480478512527530..comments2024-03-26T08:39:14.119+02:00Comments on Boererate.com: Kruie vir kwale: EkseemUnknownnoreply@blogger.comBlogger17125tag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-7897204274933555002023-09-26T08:16:45.254+02:002023-09-26T08:16:45.254+02:00Ekseem kan die gevolg wees van ´n allergiese reaks...Ekseem kan die gevolg wees van ´n allergiese reaksie en word ook soms verbind met asma en hooikoors. Probeer uitvind wat jou reaksie veroorsaak. Gebruik dan iets vir die allergie. Moet NIE krap nie, dit vererger as jy dit krap. <br /><br />Twee eetlepels koeksoda in jou badwater kan jou vel help herstel. Gebruik ongegeurde seep en probeer hou by katoenklere.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-85353836409395066102023-09-25T11:55:50.613+02:002023-09-25T11:55:50.613+02:00Ek jeuk baie kan ook nie slaap nie soek asb...Ek jeuk baie kan ook nie slaap nie soek asb help. Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-1883296274402972822023-01-06T12:45:04.831+02:002023-01-06T12:45:04.831+02:00weet ek goeie dinge gesien met blomswael net om te...weet ek goeie dinge gesien met blomswael net om te leer gewone garlic olie werk net so goed Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-74930746461128751722022-10-18T20:00:40.932+02:002022-10-18T20:00:40.932+02:00Hi ...ek het raad.. koop vir jou lifeboy se charci...Hi ...ek het raad.. koop vir jou lifeboy se charcial en mint seep...help baieAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-32158802036205016012022-09-16T11:19:42.066+02:002022-09-16T11:19:42.066+02:00Ek wil weet of hotnotsvy help vir ekseem Soos Mens...Ek wil weet of hotnotsvy help vir ekseem Soos Mense seAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-32084613567662887592022-09-16T11:18:18.527+02:002022-09-16T11:18:18.527+02:00Ek kry ekseem Elke Jaar ma die een vrou het vir my...Ek kry ekseem Elke Jaar ma die een vrou het vir my gese Ek Moet hotnotsvy gereeld op sit en dit Kyk baie beter en die gejeuk raak minder Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-48005528941504785142022-08-15T09:30:40.662+02:002022-08-15T09:30:40.662+02:00Probeer 'n room met 'n waterbasis om die g...Probeer 'n room met 'n waterbasis om die gejeuk te verwyder.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-81795361669577411042022-07-27T20:32:47.381+02:002022-07-27T20:32:47.381+02:00Ek jeuk so krap my dat bloed loop is al moedeloosEk jeuk so krap my dat bloed loop is al moedeloosAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-57856047534786078282021-12-13T16:37:03.503+02:002021-12-13T16:37:03.503+02:00Hello my dogtertjie 2jr oud Se ekseem is so erg di...Hello my dogtertjie 2jr oud Se ekseem is so erg dit veroorsaak blase op haar bene dr in en uit die hulle gee net Elke Kerr ncroom wat is daar wat Ek dalk Vir haar Kan gebruik on haar gejeuk te verlig haar vel is uitgedroog dit lyk Soos omlope veral haar beneAnonymoushttps://www.blogger.com/profile/04368636691585556555noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-31145859906484044412020-11-08T18:39:39.075+02:002020-11-08T18:39:39.075+02:00My baba is 8maande en ons sukkel met ekseem. Wat k...My baba is 8maande en ons sukkel met ekseem. Wat kan ek vir hom gebruik. Hy sukkel om te slaal saans omdat hy aanhoudend jik.Anonymoushttps://www.blogger.com/profile/16524050816198950359noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-72653377953613472892020-06-14T11:43:00.262+02:002020-06-14T11:43:00.262+02:00ek het ook en wat kan ek ge bryk net hop my gisig...ek het ook en wat kan ek ge bryk net hop my gisig en arems<br />������Anonymoushttps://www.blogger.com/profile/03329006122812599838noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-5416688974582784492019-08-16T09:46:37.060+02:002019-08-16T09:46:37.060+02:00My baba is 8maande en ons sukkel met ekseem. Wat k...My baba is 8maande en ons sukkel met ekseem. Wat kan ek vir hom gebruik. Hy sukkel om te slaal saans omdat hy aanhoudend jik. Anonymoushttps://www.blogger.com/profile/06313517643541634044noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-12018145452218248912019-06-07T18:56:33.435+02:002019-06-07T18:56:33.435+02:00Hi ek sukkel met ekseem my al stukkend gekrap onde...Hi ek sukkel met ekseem my al stukkend gekrap onder my arms en onder my borste en nou begin dit op my bors en nek uitslag die gejeuk maak my mal slaap glad nie saans nie gee raad asbAnonymoushttps://www.blogger.com/profile/16325783594041689309noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-31239726309430583532019-06-07T18:56:11.353+02:002019-06-07T18:56:11.353+02:00Hi ek sukkel met ekseem my al stukkend gekrap onde...Hi ek sukkel met ekseem my al stukkend gekrap onder my arms en onder my borste en nou begin dit op my bors en nek uitslag die gejeuk maak my mal slaap glad nie saans nie gee raad asbAnonymoushttps://www.blogger.com/profile/16325783594041689309noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-27939978670455539242018-07-25T15:39:51.963+02:002018-07-25T15:39:51.963+02:00Die meeste ekseme het 'n oorsprong in òf die l...Die meeste ekseme het 'n oorsprong in òf die lewer, òf die ingewande. Sommige naturopate skryf dit toe aan inwendige parasiete. Oorweeg 'n goeie detoks , of Rife behandeling , of selfs 'n okkerneut dop tinktuur(Black Whallnut tincture) on dit inwendig te behandel. Uitwendig is my persoonlike ondervinding - gewone colloidal silver. Gooi in 'n spuitbottel en spuit die ge-affekteerde area gereeld daarmee. Hoewel lank terug behoort dit vir Johann Pool se dogtertjie ook gehelp het. Anonymoushttps://www.blogger.com/profile/03083584331062572832noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-26081403910332703082017-08-19T22:42:35.683+02:002017-08-19T22:42:35.683+02:00Al die bo genoemde probeer oor 14 dae en al presie...Al die bo genoemde probeer oor 14 dae en al presies van rak salf tot dr voorskrifte probeer en dermatoloog wat is volgende Anonymoushttps://www.blogger.com/profile/10261521760802641210noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-16230123072528631452015-12-26T15:23:29.035+02:002015-12-26T15:23:29.035+02:00Hi, ek het my 2 jarrige dogtertjie se hare met &qu...Hi, ek het my 2 jarrige dogtertjie se hare met "no-lice" gewas, dit lyk nou of dit haar kopvelletjie gebrand het, lyk soos ekseem nou, sy krap erg baie en het n baie sensitiewe vel. Wat kan ek gebruik?Anonymoushttps://www.blogger.com/profile/11397489047984534715noreply@blogger.com