tag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post7763586247794559748..comments2024-03-26T08:39:14.119+02:00Comments on Boererate.com: AllergieëUnknownnoreply@blogger.comBlogger38125tag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-42994181833045258722023-07-24T10:35:19.690+02:002023-07-24T10:35:19.690+02:00Dit klink asof die medikasie ten minste werk. Die ...Dit klink asof die medikasie ten minste werk. Die medikasie behoort vir iets spesifiek te wees. Weet jy waarvoor? Indien mens dit week kan jy begin dink aan 'n moontlike alternatiewe oplossing.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-65026799792557127252023-07-23T20:12:58.157+02:002023-07-23T20:12:58.157+02:00Het n allergiee ontwikkel sowat amper n jaar terug...Het n allergiee ontwikkel sowat amper n jaar terug, weet nie wat ek ge eet het wat dit dalk kon veroorsaak nie, al dokter in en dokter yt, na behandeling kom allergiee terug op my vel met n verskriklike gejeuk en ytslag, het al 2 of 3 keer dermatoloog ook gesien, hy het n bloed toets al laat neem maar bloed wys skoon, nou gebruik ek maar die medikasie wat hy voorgeskryf het maar sodra medikasie yt trek kom ytslag weer terug, al raadopAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-4151351858252566312023-07-03T11:21:13.435+02:002023-07-03T11:21:13.435+02:00Lees gerus hier: http://www.boererate.com/2009/01/...Lees gerus hier: http://www.boererate.com/2009/01/wintershande-en-voete-pernio.htmlAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-60353397566881622412023-06-28T21:38:49.073+02:002023-06-28T21:38:49.073+02:00Hello ek jeuk vn my voete tot boude as ek toe skoe...Hello ek jeuk vn my voete tot boude as ek toe skoene dra n ini koue Weer loop...wat kn dit wees dus baie iriterend ek kañ huil as ek so voel.
Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-30456467141166012652023-06-07T09:48:04.604+02:002023-06-07T09:48:04.604+02:00Jy kan oorweeg om hom na 'n dermatoloog te nee...Jy kan oorweeg om hom na 'n dermatoloog te neem, indien jy hom reeds by 'n dokter gehad het.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-65211812813002760642023-06-06T20:17:40.205+02:002023-06-06T20:17:40.205+02:00Het u raad gekry my seun het die selfde probleemHet u raad gekry my seun het die selfde probleemAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-49200674246770194452022-12-05T06:42:51.803+02:002022-12-05T06:42:51.803+02:00Dit kan wees. Jy moet jou kardioloog asseblief hie...Dit kan wees. Jy moet jou kardioloog asseblief hieroor inlig.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-10579987660843159582022-12-04T19:19:08.254+02:002022-12-04T19:19:08.254+02:00My kardioloog het my bloeddrukpille verander en di...My kardioloog het my bloeddrukpille verander en dis nou al 5 maande wat my oë en voorkop en neus jeuk. Kan dit die pille wees?Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-60157764652216639742021-01-16T10:24:56.493+02:002021-01-16T10:24:56.493+02:00Ek was nou al by so vel dr MAAR hul nou raad op my...Ek was nou al by so vel dr MAAR hul nou raad op my vel jeuk maar geen uitslag nie net as ek begin krap dan virskyn daar klein wit knoppies enege raad asb.Anonymoushttps://www.blogger.com/profile/13560156661801578969noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-42106279094438468592021-01-16T06:29:12.413+02:002021-01-16T06:29:12.413+02:00Wat kan ek gebruik vir oe,ore,keel en neus wat erg...Wat kan ek gebruik vir oe,ore,keel en neus wat erg jeuk. Dis nou so vir 4dae wat dit aan hou. Gebruik allergie tablette en dit help n rukkie dan begin dit weer erg jeuk. Enige boereraad asb.Anonymoushttps://www.blogger.com/profile/10433568291088118944noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-61478920729590028162020-10-26T18:30:10.051+02:002020-10-26T18:30:10.051+02:00Soek raad oor Lanolien alergieSoek raad oor Lanolien alergieAnonymoushttps://www.blogger.com/profile/14479226212058476120noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-56253596175209367142017-05-22T10:16:46.126+02:002017-05-22T10:16:46.126+02:00Ek hoes elke aand verskriklik baie en niks hoesstr...Ek hoes elke aand verskriklik baie en niks hoesstroop werk nie. Vanoggend sien ek, ek het blasies agter in my keel. Wat kan dit wees? Ek dink dit jeuk en dis hoekom ek die heeltyd hoes. As ek iets grof eet voel dit so lekker, so ek neem aan dit jeuk heeltyd.Anonymoushttps://www.blogger.com/profile/15809288559011054460noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-61500708780317328082016-12-03T16:05:06.143+02:002016-12-03T16:05:06.143+02:00Jeukende oren? Pijn? andere? ... chronische oorpro...Jeukende oren? Pijn? andere? ... chronische oorproblemen? Ik gebruik dit product: Oplantamednaturo. Dit product is zeer effectief. Ik was genezen in 2 dagen.
Sinds 2000 had ik chronische problemen in de oren. (Jeuk, pijn, ...). Werkt heel goed voor mij. Ik vond het hier: http://oplantamednaturo.blogspot.comAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-90487949820368058612014-06-11T08:52:30.098+02:002014-06-11T08:52:30.098+02:00Het jy enige koors? As dit net 'n allergie is ...Het jy enige koors? As dit net 'n allergie is kan dit een van 'n groot klomp oorsake wees. Beter om 'n dokter daarna te laat kyk.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-71303203982236881502014-06-10T19:26:48.029+02:002014-06-10T19:26:48.029+02:00Ek wil net gou hoor ek het n paar rooi kolle verp...Ek wil net gou hoor ek het n paar rooi kolle verprei oor my liggaam wat vreeslik jeuk. Elke dag is daar een of twee by. Dit bly jeuk. Wat kan dit wees? Op my arm, rug en maagAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-77876045737239805752014-04-03T07:47:34.901+02:002014-04-03T07:47:34.901+02:00Helo ek wil net joor ekt gister my man by dok geha...Helo ek wil net joor ekt gister my man by dok gehad hul se its het hom gebyt en di gee n alergiee af dit het begin by sy boude ma vanogend het hy n lang stik op sy maag!Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-32921793892619265242012-08-14T11:01:11.190+02:002012-08-14T11:01:11.190+02:00Die kort antwoord is JA, vroue kan allergies wees....Die kort antwoord is JA, vroue kan allergies wees. Soos baie ander allergiee kan dit net skielik ontstaan. Julle kan kondome gebruik om dit te bekamp. Toets elke paar jaar om te kyk of dinge nie verander het nie.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-38029268871165084852012-02-22T10:46:37.899+02:002012-02-22T10:46:37.899+02:00Die koors laat mens dink dit is dalk nie 'n al...Die koors laat mens dink dit is dalk nie 'n allergie nie. Dis nie dalk waterpokkies nie?Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-28307696346266893692011-11-16T19:08:13.987+02:002011-11-16T19:08:13.987+02:00Hierdie simptome kan 'n verskeidenheid oorsake...Hierdie simptome kan 'n verskeidenheid oorsake hê. Beslis een wat jou dokter so gou as moontlik moet diagnoseer.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-12895844610848940212011-11-16T19:07:38.858+02:002011-11-16T19:07:38.858+02:00Ek wil weet of dit moontlik is om vir mens se man ...Ek wil weet of dit moontlik is om vir mens se man se sperm allergies te wees? Dit wil vir my voorkom of ek (nadat ons liefde gemaak het) omtrent altyd vir so 'n paar dae 'n soort vag, infeksie het (afskeiding, snakse reuk en brandende oaangemak) en as die vloeistof wat uit sy penis kom voor ons liefde maak op my vel kom, kry ek soms so 'n rooi jeuerige kol wat dan maande vat om weg te gaan. Ek is 32 jr oud en 9 jaar getroud. Die probleem was nie nog altyd daar gewees nie.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-38077690993768497152011-11-10T11:47:57.378+02:002011-11-10T11:47:57.378+02:00Hi my 4 jarige seun was onlangs by die see die dag...Hi my 4 jarige seun was onlangs by die see die dag voor ons terug gekom het het hy begin uitslaan en koors gehad dit jeuk verskriklik.ek het hom celestamine gegee en zyrtec maar sien geen verandering nie.Ek weet nie meer hoe om hom te help nie.Ons moet dag en nag krap.HELP!!!Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-66365642237438963772011-01-24T10:03:28.854+02:002011-01-24T10:03:28.854+02:00Dit klink erg Anonymous. Hulle behoort 'n paa...Dit klink erg Anonymous. Hulle behoort 'n paar dinge te probeer om uit te vind wat fout is, dit vat soms 'n tydjie. Hopelik sal hulle uitvind wat dit veroorsaak.

Vasbyt en voorspoed.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-67359435167095153982011-01-23T16:48:29.065+02:002011-01-23T16:48:29.065+02:00My dogter is 20 jaar oud en het rooi uitslag op ha...My dogter is 20 jaar oud en het rooi uitslag op haar bene en arms gekry. Hul het vir haar by ongevalle drup gegee (ek dink dit het cortisoon in) die uitslag was toe weg vir 12 ure daarna her dit weer uitgeslaan op ander dele van haar lyf. sy is opgeneem en hul hou haar steeds op kortisoon maar kan steeds nie vir my se wat die oorsaak is nie.Die uitslag kom elke keer op `n ander deel van haar lyf uit..... jeuk en seer. Help!Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-20034243397635257652010-06-22T22:34:16.116+02:002010-06-22T22:34:16.116+02:00My dogtertjie is 7jr oud en nou en dan slaan sy gr...My dogtertjie is 7jr oud en nou en dan slaan sy groot rooi kolle uit wat verskriklik jeuk.
Kan dit 'n allergie wees? Moet ons haar dokter toe vat of is daar net 'n salfie wat ons kan gebruik wat die jeukerigheid kan wegvat?
DankieAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-77013078252916495702010-06-05T11:47:54.995+02:002010-06-05T11:47:54.995+02:00Ek het 'n oor jeuk van jongs af die dokters sê...Ek het 'n oor jeuk van jongs af die dokters sê dat dit 'n swam is. Tans gebriuk ek quadriderm wat omtrent net 'n week werk dan moet ek weer aansmeer. Is daar 'n raat wat die probleem permanent kan oplos.Anonymousnoreply@blogger.com