tag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post6631288059778237778..comments2024-03-26T08:39:14.119+02:00Comments on Boererate.com: BuikswellingUnknownnoreply@blogger.comBlogger9125tag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-28899725897044608632022-01-30T19:44:31.009+02:002022-01-30T19:44:31.009+02:00Hi daar. My maag dwel ook baie ongemaklik..dis nie...Hi daar. My maag dwel ook baie ongemaklik..dis nie gas nie..amper elke dag..dit raak so seer reg van onder my botste lang my ribbes tot in my rugspiere....dis baie ongemaklik..hoe gemaakAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-80957351557021347882020-05-24T09:58:27.933+02:002020-05-24T09:58:27.933+02:00HI..Ek het onlangs 'n volledige abdominale his...HI..Ek het onlangs 'n volledige abdominale historektomie gehad. 8weke na die operasie het my buik net begin swel. Ek het nie seer of enigiets nie, maar is onooglik, ongemaklik. Dit is nou al 16 weke na die operasie. My klere sit baie styfColettehttps://www.blogger.com/profile/14070895208734273639noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-88902150810306592102019-09-08T22:47:34.264+02:002019-09-08T22:47:34.264+02:00Hi... Ek het nou al vir amper 3 weke n harde geswe...Hi... Ek het nou al vir amper 3 weke n harde geswelde maag nie rerig seer nie ekt al gedink eks moontlik swanger want my borste het begin gevoelig raak en het selfs al beweging in my maag gevoel maar het 3 toetse gevat verskillende dae en al 3 was negatief... Enige raad groot asb?Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-61817196666677760642015-11-27T10:51:13.094+02:002015-11-27T10:51:13.094+02:00Dit kan 'n breuk, infeksie of spierprobleme we...Dit kan 'n breuk, infeksie of spierprobleme wees. Gaan sien asseblief 'n dokter, dit kan ernstig wees.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-86547828281186363292015-11-16T16:39:10.687+02:002015-11-16T16:39:10.687+02:00hi daar
ek het sondag sommer koors gehad van my n...hi daar
ek het sondag sommer koors gehad van my naltjie wat baie seer is dit voel of iemand my met n mes gesteek het en reg rondom het dit ook seer geword, later het my maag geswel en het ek buik pyne ook gekry, ek kon nie eet nie en was naer. Ek ondervind gereeld probleme met my naeltjie somtyds bloei dit ook. wat staan my te doen?
Anonymoushttps://www.blogger.com/profile/01433258691685789900noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-4623467244354265132015-11-16T16:38:36.899+02:002015-11-16T16:38:36.899+02:00hi daar
ek het sondag sommer koors gehad van my n...hi daar
ek het sondag sommer koors gehad van my naltjie wat baie seer is dit voel of iemand my met n mes gesteek het en reg rondom het dit ook seer geword, later het my maag geswel en het ek buik pyne ook gekry, ek kon nie eet nie en was naer. Ek ondervind gereeld probleme met my naeltjie somtyds bloei dit ook. wat staan my te doen?
Anonymoushttps://www.blogger.com/profile/01433258691685789900noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-22399681889978360192013-12-04T11:25:28.706+02:002013-12-04T11:25:28.706+02:00Ja, jy moet 'n dokter sien. Dit kan verskeie d...Ja, jy moet 'n dokter sien. Dit kan verskeie dinge wees, bv. 'n breuk, infeksie, spierprobleme. Sommige is minder ernstig, maar daar kan ook iets ernstig fout wees.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-82705374884713988282013-12-04T11:22:59.156+02:002013-12-04T11:22:59.156+02:00Goeie dag
Ek het vir 2 weke al n opgeswelde maag ...Goeie dag

Ek het vir 2 weke al n opgeswelde maag met my naeltjie wat al hoe rooier en teer raak hy is ook die laaste 2dae baie warm

Kan julle my asse blief enige raag gee of sal ek n DR moet gaan sien

DankieAndriesnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-80747173595681156452011-01-18T22:49:17.579+02:002011-01-18T22:49:17.579+02:00Baie dankie vir die raat van vetterige kos. Ek het...Baie dankie vir die raat van vetterige kos. Ek het 'n baie groot probleem met buikswelling en gebruik allerhande rate daarvoor. dis uiters ongemaklik en onooglik. ek gaan beslis vetterige kos uit my dieet uitsny en dan kyk hoe ditr werk .baie dankie!Anonymousnoreply@blogger.com