tag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post5669189410018651798..comments2024-03-26T08:39:14.119+02:00Comments on Boererate.com: Kruie vir kwale: AngsUnknownnoreply@blogger.comBlogger2125tag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-73324849449653505862022-08-17T08:23:54.811+02:002022-08-17T08:23:54.811+02:00Angs kan probleme met asemhaling veroorsaak omdat ...Angs kan probleme met asemhaling veroorsaak omdat jou hartklop verander. Daar is medikasie hiervoor, maar jy kan ook sekere asemhalingsmetodes gebruik:<br />Sit gemaklik en asem diep in deur jou neus vir 6 sekondes. Sorg dat jy "deur jou maag" asem haal. Hou die asem in vir 3 sekondes. Laat dit stadig uitkom deur jou mond, maar sorg dat jou jou lippe amper op mekaar is. Doen dit 10 keer.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-48606596203726345282022-08-10T19:48:48.723+02:002022-08-10T19:48:48.723+02:00Naand enige raad vir aseemNaand enige raad vir aseemAnonymousnoreply@blogger.com