tag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post5301730181306968186..comments2024-03-18T14:13:57.961+02:00Comments on Boererate.com: Vrae oor estrogeenUnknownnoreply@blogger.comBlogger5125tag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-12997965894145678362023-08-23T10:32:31.322+02:002023-08-23T10:32:31.322+02:00Daar kan 'n verband wees. Dit mag wees dat dit...Daar kan 'n verband wees. Dit mag wees dat dit nie voldoende smering veroorsaak nie. Die aanname is dat dit nooit voorheen met jou gebeur het nie.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-77907945379358328792023-08-23T05:31:45.299+02:002023-08-23T05:31:45.299+02:00Ek wil weet of my estrogeen vlake laag is met o...Ek wil weet of my estrogeen vlake laag is met omgaan skeur ek elke keer en dit is pynlik bloei nie word weer self gesond in so 2 tot 3 dae Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-31302911628845739562021-01-19T08:40:23.669+02:002021-01-19T08:40:23.669+02:00Goeie more
Ek kry hormoon inplanting en as dit uit...Goeie more
Ek kry hormoon inplanting en as dit uitgewerk het kry ek so drukking op my bors (nie dat dit pynlik is nie) is dit normaal? Ek gaan gereeld elke 4 maande dalk moet ek die inplanting tyd perk korter maak om die drukking te ver minder
Dankie
Anonymoushttps://www.blogger.com/profile/06352216024353225700noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-60713064378135829502013-08-29T14:54:57.208+02:002013-08-29T14:54:57.208+02:00PCOS beteken dat jy polisistiese ovaria het. Jy is...PCOS beteken dat jy polisistiese ovaria het. Jy is nie alleen nie, ongeveer 1 uit elke 15 vroue sukkel hiermee. Dit kan swangerskap bemoeilik en gooi jou hormone uit balans uit, maar dit sluit nie swangerskap uit nie. Dis veral 'n goeie teken dat jy nou menstrueer. Wat jy kan doen is om gereeld oefening te kry, gesond te eet en jou gewig onder beheer te hou.

Lees ook hier:

http://www.boererate.com/search/label/OvariaAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-89297963873473515052013-08-29T14:15:43.172+02:002013-08-29T14:15:43.172+02:00Ek is jammer ek skryf ook nou ook op die blog maar...Ek is jammer ek skryf ook nou ook op die blog maar het ook n vraag, ek was in April by n ginekiloog en hy het vi my Minerva voor gskryf want ek het gladi my maanstondes gkry ni, en vandat ek Minerva gbruik is dit terug en is baie baie bly, maar ek wil weet omdat eki dit vi so n lang tyd ghad heti, sal ek nogsteeds kinders kan kry en al sulke lekker dinge? Ek is 21 en ongtroud maar ek wil graag eendag kindertjies he,
die Ginekiloog het gse ek het P.cos of so iets kan iets asb help.
Anonymousnoreply@blogger.com