tag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post5253328548687635440..comments2024-03-26T08:39:14.119+02:00Comments on Boererate.com: MangelontstekingUnknownnoreply@blogger.comBlogger34125tag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-51043791236545187252022-09-10T09:31:11.788+02:002022-09-10T09:31:11.788+02:00Antibiotika sal bv. nie werk as dit deur 'n vi...Antibiotika sal bv. nie werk as dit deur 'n virus veroorsaak word nie. Die realitiet is dat meeste boererate en ander behandelings vir mangelontsteking is net daarop gemik om die simptome te verlig. Het die dokter nog nie voorgestel dat dit verwyder word nie?Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-12610844209294470402022-09-09T22:33:23.809+02:002022-09-09T22:33:23.809+02:00Hi my meisiekind was 9 toe ha mangels uit geswel h...Hi my meisiekind was 9 toe ha mangels uit geswel het ons is al deer hoeveel antibotikas,boererate,medesynes ma niks maak dit beter nie sy se dis nie seer nie sy gaan an soos n narmale kind sy het asma maar niks werk sodat di mangels sak nie enige raad asb Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-22108127411932991372021-04-10T11:48:10.529+02:002021-04-10T11:48:10.529+02:00Ek is 18 jaar oud en ondervaar mangelsprobleme vir...Ek is 18 jaar oud en ondervaar mangelsprobleme vir di eerste keer in my lewe , albei kante van my nek is opgeswel en alle ander simptome ook, sal dit van self beter raak en hoelank sal dit vatKeanuhttps://www.blogger.com/profile/14088082087684354517noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-53223345457584851932021-04-08T12:32:10.615+02:002021-04-08T12:32:10.615+02:00Kan ek my kind se mangels laat uithaal op sewentie...Kan ek my kind se mangels laat uithaal op sewentien jaarige ouderdomAnonymoushttps://www.blogger.com/profile/05632363016156758551noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-35355632847242254452020-05-28T12:06:42.845+02:002020-05-28T12:06:42.845+02:00Hi ek keel is nie seer nie maar dit voel of dit my...Hi ek keel is nie seer nie maar dit voel of dit my mangels is wat dit pyn in d onerkant van my kakebeen en my ore steek dit kom en gaan Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-67007609945170465582020-05-28T12:03:44.685+02:002020-05-28T12:03:44.685+02:00Hi ek keel is nie seer nie maar dit voel of dit my...Hi ek keel is nie seer nie maar dit voel of dit my mangels is wat dit pyn in d onerkant van my kakebeen en my ore steek dit kom en gaan Anonymoushttps://www.blogger.com/profile/07642800689171244928noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-9944005100265160292020-02-20T15:59:37.800+02:002020-02-20T15:59:37.800+02:00Hi. Ek is 17 jaar oud. Eks al vir 2 weke siek met ...Hi. Ek is 17 jaar oud. Eks al vir 2 weke siek met verkoue. Ekt medikasie gedrink maar dit het nie gehelp nie. 3 dae terug het ek mangel ontstekking ontwikkel en nou sit ek met n erinstige pyn in my oor. Wat kan dit wees? Asseblief ek kort raad.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-24094613683580676252018-10-14T07:58:27.160+02:002018-10-14T07:58:27.160+02:00Ek is so verskriklik geirriteerd. Was n paar jaar ...Ek is so verskriklik geirriteerd. Was n paar jaar gelede op n facebook groep genaamd boererate en het uitgeklim as gevolg van selle ding. Het vanoggend n krisis en besoek boererate en gaan nou weer verlaat want dis belaglik. Almal soek boererate en dan is comments gaan sien n dr. Asb. Kry iets beter om te doen asom drs verwysings te gee. Per slot van rekening is jy nou by boererate, of is dit n boereraat? VaarwelAnonymoushttps://www.blogger.com/profile/13447613021115046164noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-34305547358323468702018-03-16T14:30:37.618+02:002018-03-16T14:30:37.618+02:00Toe ons klein was het hulle vir ons roomys gegee n...Toe ons klein was het hulle vir ons roomys gegee na ons mangels uitgehaal is. Die koue help vir die pyn.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-65190944154026702892018-02-17T11:27:42.670+02:002018-02-17T11:27:42.670+02:00Hallo julle ek is nou 20 jaar oud en het my mangel...Hallo julle ek is nou 20 jaar oud en het my mangels 8 dae terug verwyder en steeds is dit baie seer kan iemand my raad gee of dit normaal is en wat kan ek doen om nie in aande sulke pyne te kry in my mond nie?Anonymoushttps://www.blogger.com/profile/02917192377108914935noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-88485596774160081032017-01-25T15:59:08.992+02:002017-01-25T15:59:08.992+02:00N ou boereraat van my oorlede moeder. 2t rou heuni...N ou boereraat van my oorlede moeder. 2t rou heuning..1t borrie..1t kaneel en knypie swart peper. Meng met lou water en drink 3-4 keer per dag. Glo my dit werkAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-60017875976982912242016-01-31T16:22:43.560+02:002016-01-31T16:22:43.560+02:00Ek is 66 jaar oud en my regter mangel het so '...Ek is 66 jaar oud en my regter mangel het so 'n week gelede begin seer word. Ek gorrel tans met sout en lou water en dan later in die dag weer met TCP en het ook vanoggend Ibruprofin gesluk. Dit is nogal ongemaklik en seer as ek sluk en weet nie hoe om die pyn te stil of die seer gesond te maak nie. Ek eet intussen sop en sagte voedsel soorte. Ek het nie 'n mediese fonds nie en ook nie die nodige fondse om 'n doktor te sien nie. Ek wil graag weet of daar nie iemand met goeie raat is wat my seer kan weg doktor nie. Baie dankie, ek waardeer enige raat of hulp. Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-20529826896107424912015-11-27T10:45:06.670+02:002015-11-27T10:45:06.670+02:00Dit is waar dat vergrote mangels nie noodwendig ve...Dit is waar dat vergrote mangels nie noodwendig verwydering regverdig nie. Dit klink asof 'n post-nasale drup die ontsteking in die keel veroorsaak. Miskien moet jy kyk na hoekom sy dit aanhoudend kry - en ek weet dis moeilik op daai ouderdom. Dit kan ook nie kwaad doen om 'n tweede dokter se opinie te kry nie, verkieslik 'n spesialis.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-4209513432208720532015-11-25T15:57:54.936+02:002015-11-25T15:57:54.936+02:00Klink jy moet by die dokter kom.Klink jy moet by die dokter kom.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-28813625453143353712015-11-17T16:02:56.483+02:002015-11-17T16:02:56.483+02:00hi my dogter het vanaf die ouderdom van 9 jaar man...hi my dogter het vanaf die ouderdom van 9 jaar mangelontsteking.sy het nou permanent vergrote mangels en die dokters wil nie die mangels verwyder nie,hulle se dis haar keel wat elke keer ontsteek en nie die mangels nie.sy word verskriklik koorsig.ek kom al van kimberley af met haar,maar elke keer kry sy net n botteltjie neussproeiAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-73572306507266322332015-06-10T14:22:35.805+02:002015-06-10T14:22:35.805+02:00Hi ek Is 16 jaar oud ek weet nie of ek griep, verk...Hi ek Is 16 jaar oud ek weet nie of ek griep, verkoue of mangelontsteking het nie. Maar my keel is ongelooflik seer en my ore ook.. ek het erg hoofpyne en het n droe hoes en dan weer n slymerige hoes dit verwissel. Ek kry koud em dam warm, as ek koud kry sweet ek erg en as ek warm kry bewe ek .Ek het al 3keer mangelontsteking gehad en 1 keer brongitis. Wat kan dit wees??Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-63882700005114843392015-01-20T14:26:00.290+02:002015-01-20T14:26:00.290+02:00Dit sou beter wees om haar eers na 'n plaaslik...Dit sou beter wees om haar eers na 'n plaaslike kliniek te neem vir 'n ondersoek.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-10499464278128604312015-01-09T21:33:53.514+02:002015-01-09T21:33:53.514+02:00Ek sit in Jeffreys bey ver weg van ons,dokters my ...Ek sit in Jeffreys bey ver weg van ons,dokters my 3jaarige dogtertjie kla al lank vn keelseer nou kla sy elke,dag en nou kan sy ni,eet,ni dan bring sy als op en sukel om te drink sy wl net slaap heeltyd sy huil ha koppie is seur en dit klink of sy sukel om aasem te haal ons ry mre trug gouteng toe wat kan ek dn die pad huistoe om ha rystig te houAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-13482947226643719892014-09-16T09:10:36.181+02:002014-09-16T09:10:36.181+02:00Dit kan mangelontsteking wees, maar met sy grommet...Dit kan mangelontsteking wees, maar met sy grommets situasie in ag genome, kan jy nie iets anders uitsluit nie. Hou hom onder doktersbehandeling. Jy moet sy koors mooi dophou en hospital toe neem as dit te hoog raak.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-73871677227411793732014-09-08T09:44:56.477+02:002014-09-08T09:44:56.477+02:00Hi my seuntjie se mangels rooi saam met sy oortjie...Hi my seuntjie se mangels rooi saam met sy oortjies, so 2 of 3 weke na sy grommets het hom by dokter gehad so paar dae terug en dit klink of hy erger is. Kan dit mangelontseking wees of wat het 1 dat met koors gesukel so erg koni aan hom vat so warm was hyAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-37142643009440611022014-06-25T13:24:35.816+02:002014-06-25T13:24:35.816+02:00Dit hang af van die simptome. Simptome sluit in &#...Dit hang af van die simptome. Simptome sluit in 'n seer keel, dit pyn wanneer jy sluk, hoofpyn, koors, stemverlies en geswelde kliere in die nek en kaak. 'n Maklike manier om dit te onderskei van griep is dat die mangelontsteking lyer seer kry as hy sluk. Hy klink nie baie siek as hy nog kan uitgaan nie.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-15385309001323596472014-06-25T12:11:07.623+02:002014-06-25T12:11:07.623+02:00wat is die tekens van mangel ontsteking?Die rede h...wat is die tekens van mangel ontsteking?Die rede hoekom ek vra,is ek het n werknemer wat vir my se hy is besig om mangel ontsteking te kry,en hy se hy kry dit elke jaar die tyd.Hy lag nog normaal,gaan uit in die aand,en dit is koud nou in die Vrystaat,ek het vir hom gese,ek vermoed dit is griep...is ek reg of verkeerd?corne du preeznoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-80830771931732556592014-01-13T16:25:40.128+02:002014-01-13T16:25:40.128+02:00Hi, ek is 16 jaar oud. Ek het die afegelope 2 dae ...Hi, ek is 16 jaar oud. Ek het die afegelope 2 dae konstante hoofpyn en koors. My keel is seer ek kan nie sluknie en ek sukkel om te eet. My stem is ook besig om weg te gaan. Ek het ook nek pyn agv die kliere wat geswel is. As ek agter in my mond inkyk is dit bloedrooi en daars sulke wit kolletjies (selfs op my klein tongetjie) kan dit my mangels wees wat dalk uitgehaal moet word? Ek het voorheen al gesukkel met mangel ontsteking maar dis nooit uitgegaal nie. Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-21446618980222957442014-01-06T09:49:21.958+02:002014-01-06T09:49:21.958+02:00Die sere kan wees as gevolf van 'n allergie. D...Die sere kan wees as gevolf van 'n allergie. Dit word gewoonlik veroorsaak deur voedsel, maar kan ook die gevolg wees van medikasie. Met die simptome wat jy beskryf is die beste (EN VEILIGSTE) raad om 'n dokter te gaan sien.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-26844796670210138852014-01-05T19:19:00.590+02:002014-01-05T19:19:00.590+02:00My man is 37jr oud en was 3weke terug dr toe vir m...My man is 37jr oud en was 3weke terug dr toe vir mangelontstekking en het antibiotika gekry en dit het beter geword. Maar nou is dit weer terug en het baie seer sy keel is bloed rooi en lyk soos wit sere ook op di mangels maar wil dit ni gaan uithaal ni. Wat kan hy doen om dit beter te kry...... Asb enige hulp sal waardeer wordAnonymousnoreply@blogger.com