tag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post4497380468094058009..comments2024-03-26T08:39:14.119+02:00Comments on Boererate.com: Vrae oor geboortebeperkingUnknownnoreply@blogger.comBlogger47125tag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-15598097992717005832023-03-06T10:40:02.586+02:002023-03-06T10:40:02.586+02:00Dit klink glad nie normaal nie. Jy moet by 'n ...Dit klink glad nie normaal nie. Jy moet by 'n dokter of kliniek uitkom vir 'n ordentlike mediese ondersoek.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-74406665579114396382023-03-05T18:02:45.422+02:002023-03-05T18:02:45.422+02:00Goeie dag ek wil graag uitvind ek het die 22ste de...Goeie dag ek wil graag uitvind ek het die 22ste desember 2022 my 3de keizer ondergaan voorige keizers wat dit nie so erg nie maar dus nou al van die dag af wat my kind gebore is tor nou toe nogsteeds erge maandstondes en dit hou nie op nie die bloeding raak al so erg ekt nie behwer oor dit nie kan iemand my dalk raad gee of dit normaal is of nie want ekt gehoor dis nie reg as n vrou so erg bloei en nie beheer het oor dit nie ek bly konstant moeg kry megrains laat dit skrik vir niks nie bly duislug tel nie gewig op nie enige raad sal help asbAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-27582831271099947212020-10-05T22:33:08.315+02:002020-10-05T22:33:08.315+02:00Hi Ek het die 30ste September n toets gedoen (swan...Hi Ek het die 30ste September n toets gedoen (swangerskap toets) dit was negatief maar Ek het vir n maand Nie gemenstrueer nie.Ek het toe op die 3 maande inspuiting gegaan...Kan Ek dalk verwag want voor Ek op die inspuiting gegaan het,het Ek Al simptome gekry van iemand wat Kan dalk verwag.Anonymoushttps://www.blogger.com/profile/06930579631092270874noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-13921371066935830812020-05-04T00:10:53.033+02:002020-05-04T00:10:53.033+02:00Hi ek is al 8jaar op inspuiting van net na my seun...Hi ek is al 8jaar op inspuiting van net na my seuntjie se geboorte. Vandag het ek net begin vloei. Ek moet eers die 15de Mei gaan vir my inspuiting. Wat kan die probleem wees? Anonymoushttps://www.blogger.com/profile/13822416897804250761noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-6179445841405473552019-07-18T16:25:38.982+02:002019-07-18T16:25:38.982+02:00Anonymous hi ek het n vra 10april was ek in kram e...Anonymous hi ek het n vra 10april was ek in kram en het ongelukg my baba veloor di 11april het suster my op 3maande inspuiting gesit en ht geblooi en ht eers 27june gsien di blood is weg ek moes di 4de julie gegaan it vir my inspuit maar het nie ge gaan nie waneer sal my maandstnde normal raak ek het dit nog nie gekry nie Anonymoushttps://www.blogger.com/profile/12768972985427496575noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-49741899640517449022017-06-09T08:28:08.038+02:002017-06-09T08:28:08.038+02:00Goeie dag
Ek was nog nooit op voorbehoed goed gew...Goeie dag<br /><br />Ek was nog nooit op voorbehoed goed gewees nie en is nou 36 , ek is op die 3 maande inspuiting en moet nou weer gaan vir die tweede inspuiting vandag , ek ondervind dat my borste by my nippels seer is en voel soos minstruasie pyne maar bloei nie , kan jy nog die tekens kry van dat jou siklus gaan begin?, ek het voor ek op die inspuiting was n week voor ek moes begin seer borste en pyne gekry, kan ek nou dit kry omdat dit nou amper uitgewerk is ? of is ek swanger ? in die begin toe ek die inspuiting gekry het het ek vir twee weke gebloei en toe hou dit op nog nie weer begin nie. ek weet ook dat swangeskap toetese nie vir my werk nie ek moes bloed trek elke keer , en wil nie onnodige koste aan gaan om bloed te trek nie, kan dit normaal wees dat ek nippels het wat seer is as ek op die inspuiting is ?Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-917708023594508802016-10-21T14:21:32.323+02:002016-10-21T14:21:32.323+02:00Hey ek wil graag ook raad vra ek het my voorbehoed...Hey ek wil graag ook raad vra ek het my voorbehoed pil Triphasil so twee weke terug gelos drink dit nou al 3jaar na my seuntjie se geborte ek en my man wil graag nog n baba he ek sit nou met baie seer pyne dit voel of dit in my eierstoke is. My mensterasie is verby en daars niks nou meer nie ek weet nie wat die pyne dan kan viroorsaak nie??? Hoe sal ek weet dat my ormone weer terug is na normal baie dankieAnonymoushttps://www.blogger.com/profile/07290591263415657527noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-12896538847234788912016-10-21T14:19:12.409+02:002016-10-21T14:19:12.409+02:00Hey ek wil graag ook raad vra ek het my voorbehoed...Hey ek wil graag ook raad vra ek het my voorbehoed pil Triphasil so twee weke terug gelos drink dit nou al 3jaar na my seuntjie se geborte ek en my man wil graag nog n baba he ek sit nou met baie seer pyne dit voel of dit in my eierstoke is. My mensterasie is verby en daars niks nou meer nie ek weet nie wat die pyne dan kan viroorsaak nie??? Hoe sal ek weet dat my ormone weer terug is na normal baie dankieAnonymoushttps://www.blogger.com/profile/07290591263415657527noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-49578101012009839232016-01-09T06:14:15.112+02:002016-01-09T06:14:15.112+02:00Hi ek is 33 jaar en was op die 3 maande inspuiting...Hi ek is 33 jaar en was op die 3 maande inspuiting gewees en was vir so 9 maande op dit ek het verskriklik gewig opgetel so te sê amper 11kg vandat ek dit nie meer gebruik nie het ek nie meer daai probleem van gewig optel nie en is nou so wat 4 maande van dit af maar het nog nie my menstrual tyd gehad nie is dit n probleem en hoelank vat dit om terug te keur? Wil ook weet of dit n rede is hoekom ek ook nie n sexuale drang het nie dit pla my want my man raak al ongeduldig met my wat kan ek doen om dit weer te hê? Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-60741853183260182532016-01-09T06:05:02.611+02:002016-01-09T06:05:02.611+02:00Hi ek was op die 3 maande inspuiting gewees en was...Hi ek was op die 3 maande inspuiting gewees en was vir so 9 maande op dit ek het verskriklik gewig opgetel so te sê amper 11kg vandat ek dit nie meer gebruik nie het ek nie meer daai probleem van gewig optel nie en is nou so wat 4 maande van dit af maar het nog nie my menstrual tyd gehad nie is dit n probleem en hoelank vat dit om terug te keur? Wil ook weet of dit n rede is hoekom ek nie n sexuale dranAnonymoushttps://www.blogger.com/profile/07442930343363120187noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-78426608646948905232015-10-31T08:30:20.098+02:002015-10-31T08:30:20.098+02:00My dogter is 18 en gebruik yasmin al vir 6 maande....My dogter is 18 en gebruik yasmin al vir 6 maande. Sy het redelik gewig aangesit, kry baie kopseer, en mood swings. Kan dit wees van yasmin? Watter alternatief is daar vir jong mense?Anonymoushttps://www.blogger.com/profile/14822985729678123039noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-52752412606083791602015-10-28T17:49:40.996+02:002015-10-28T17:49:40.996+02:00Hay wil graag weet moet ek siek word geword het is...Hay wil graag weet moet ek siek word geword het is nou siek.ek het 2of 3 weeke terug gegaan vir die 3 maande inspiuting en ek het gedog die die inspiuting vat dit weg om ni meer siek te word ni.hoe lank sal ek nog bloei.kan iemand my se of help asb.Anonymoushttps://www.blogger.com/profile/10485526408371392972noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-24786763846961744162015-10-28T07:54:21.387+02:002015-10-28T07:54:21.387+02:00Hay wil net iets vra ek het so 2of3 weeke terug op...Hay wil net iets vra ek het so 2of3 weeke terug op die 3 maande inspiuting gegaan by die clinic. En het saterdag siek geword ek dog die inspiutng vat dit dadelik weg.maar is dit normaal.of sal die my laaste sieklis weea.Anonymoushttps://www.blogger.com/profile/10485526408371392972noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-10822702076959809662015-04-16T12:15:11.890+02:002015-04-16T12:15:11.890+02:00Ja, jy behoort nog veilig te wees.Ja, jy behoort nog veilig te wees.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-28126372141824838602015-04-16T11:55:18.193+02:002015-04-16T11:55:18.193+02:00Swangerskap is 'n moontlikheid, maar ek sou di...Swangerskap is 'n moontlikheid, maar ek sou die problem elders soek. Normaalweg werk die inspuiting nie so gou uit nie.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-6488835179458052922015-04-02T03:50:21.756+02:002015-04-02T03:50:21.756+02:00As ek op my menstruasie pilletjies is by Triphasal...As ek op my menstruasie pilletjies is by Triphasal (rooi area) en diaree gehad het kort na ek my pil geneem het, is ek nog veilig??Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-62876607961173779782015-03-23T08:52:21.608+02:002015-03-23T08:52:21.608+02:00goeie dag.
Ek is 24 en was 9 jaar op die inspuit...goeie dag.<br /><br />Ek is 24 en was 9 jaar op die inspuiting. ek het dit gelos omdat ek gewig begin op tel het. ek moes in Feb gegaan het vir my inspuiting maar het nie. as ek seker goed drink soos ek altyd maak dit my naar , kan ek dalk swanger wees of kan dit dalk net wees a.g.v dat ek dit gelos hetAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-42851069883080245292015-01-20T14:03:42.681+02:002015-01-20T14:03:42.681+02:00Ja, maar dit moet eerder vooraf met 'n dokter ...Ja, maar dit moet eerder vooraf met 'n dokter bespreek word.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-27242142165473769012014-12-17T11:05:27.668+02:002014-12-17T11:05:27.668+02:00Goeie dag ek het n vriendin sy gebreuk nou al die ...Goeie dag ek het n vriendin sy gebreuk nou al die inspuiting van dertien af.en mens kan sien sy begin verlang na n baba sy wil probeer om n baba te kry.sal sy nog kan sy is 39 jaar oud.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-65361385543526796632014-09-23T09:06:29.779+02:002014-09-23T09:06:29.779+02:00Met "op my tyd", bedoel jy jy menstrueer...Met "op my tyd", bedoel jy jy menstrueer aanhoudend? Indien wel lyk dit my die inspuiting waarop jy is werk nie vir jou nie.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-81601597513797807922014-09-22T10:39:44.357+02:002014-09-22T10:39:44.357+02:00Hey ek wil net graag weet ek is op die 3 maande in...Hey ek wil net graag weet ek is op die 3 maande inspuiting vir nou so bieki meer as 2 maande die eerste week was ek op my tyd vir 11 dae en het 3 dae opgehou en weer begin vir 5 dae die apteker het my op die pil gesit vir 21 dae en ek het op gehou en nou het ek weer begin na die pil is dit normaal? Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-35744421256575842322014-09-16T09:22:52.949+02:002014-09-16T09:22:52.949+02:00Eerstens behoort mediese personeel seker te maak i...Eerstens behoort mediese personeel seker te maak iemand wat die inspuiting ontvang is nie swanger nie. Die fetus kan nadelig beinvloed word; bv. 'n lae geboortegewig of prematuur. Iets erger is ook nie uitgesluit nie.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-4429077477884719582014-09-12T14:15:38.697+02:002014-09-12T14:15:38.697+02:00hi ek wil graag weet ek was vir die eerste keer op...hi ek wil graag weet ek was vir die eerste keer op die 3 maande inspuiting, en ek is so 2 maande laat om weer te gaan. Maar in die 2 maande wat ek nog nie gegaan het vir die spuit nie het ek nog nie begin menstrueer nie. ek het n swangerskaptoets al 3 keer gedoen en elke keer wys dit negatief. kan ek dak swanger wees en hoekom het ek nog nie begin nie. indien ek nou gaan vir die spuit en ek was dalk swanger wat kan gebeur<br />Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-29749119153023367362014-09-10T14:37:29.360+02:002014-09-10T14:37:29.360+02:00Jy noem nie watter sort inspuiting dit is nie, maa...Jy noem nie watter sort inspuiting dit is nie, maar gewoonlik neem dit maande om uit te werk, dit hang af van vrou tot vrou. Dit kan baie gou werk, kan binne 'n dag of twee veilig wees.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-78442168223443396672014-08-19T13:07:45.829+02:002014-08-19T13:07:45.829+02:00Goeie middag ek gebruik die 3maande inspuiting en ...Goeie middag ek gebruik die 3maande inspuiting en wil graag weet hoe lank di vat vir die inspuiting om uit te werk,ekt die inspuiting 7 dae later geneem maar wil weet of ek vir die 7 onveilig was.En nou wat ek die inspuiting geneem het is ek onveilig en indien nie hoelank gaan vat dit vir die inspuiting om weer te werk nadat ek dit so laat geneem het.Anonymousnoreply@blogger.com