tag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post4111064177633989739..comments2024-03-26T08:39:14.119+02:00Comments on Boererate.com: Wat is Tourettes?Unknownnoreply@blogger.comBlogger6125tag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-12796960335847407002011-02-08T10:57:28.254+02:002011-02-08T10:57:28.254+02:00Elsa,
Het jy al arbeidsterapie oorweeg?Elsa,
Het jy al arbeidsterapie oorweeg?Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-15328971387752744042011-02-02T19:47:46.293+02:002011-02-02T19:47:46.293+02:00ek het'n seun van 9jaar hy isin my pleegsorg.....ek het'n seun van 9jaar hy isin my pleegsorg...
baie besig en baie impulsief word ook as stout bestempel deur die maatsen samelewing. erg mishandel tot en mt 3jaar. hy het nie beheer oor sy woede en angs nie het woede terapie en bindingsterapie gedoen, het hom ook by verskillende neoroloe gehad om te toets vir eppilepsie hy was ook al deur 'n phsigometris getoets en die se hy kan slegs vlak 1 behaal alhoewel hy totvlak3 opskool behaal...ek is moedeloos want hy is soms so lieftallige en net die volgende oomblik agressief. hy is baie impulsief en snagsing hy selfs liedjies maar slaap en alleswatbedags gebeur praat hy sangs
hy was vroeer op riperdal 0,50mg maar dr het hom afgehaal omdat hy toe glad nie kon konsentreer
nie tans gee ek hom biostrat help asseblief ek weet nie meer self die familie vermy my met diekind ek kan hom nie verwerp nie ekmoet homhelp ek is desperaat.... elsa smitElsa Smitnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-57372720437609804292011-02-02T19:42:39.988+02:002011-02-02T19:42:39.988+02:00ek het'n seun van 9jaar hy isin my pleegsorg.....ek het'n seun van 9jaar hy isin my pleegsorg...
baie besig en baie impulsief word ook as stout bestempel deur die maatsen samelewing. erg mishandel tot en mt 3jaar. hy het nie beheer oor sy woede en angs nie het woede terapie en bindingsterapie gedoen, het hom ook by verskillende neoroloe gehad om te toets vir eppilepsie hy was ook al deur 'n phsigometris getoets en die se hy kan slegs vlak 1 behaal alhoewel hy totvlak3 opskool behaal...ek is moedeloos want hy is soms so lieftallige en net die volgende oomblik agressief. hy is baie impulsief en snagsing hy selfs liedjies maar slaap en alleswatbedags gebeur praat hy sangs
hy was vroeer op riperdal 0,50mg maar dr het hom afgehaal omdat hy toe glad nie kon konsentreer
nie tans gee ek hom biostrat help asseblief ek weet nie meer self die familie vermy my met diekind ek kan hom nie verwerp nie ekmoet homhelp ek is desperaat.... elsa smitelsa smitnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-36430492801877253502010-09-08T18:42:29.775+02:002010-09-08T18:42:29.775+02:00Vir hierdie een gaan jy eerder 'n kenner wat j...Vir hierdie een gaan jy eerder 'n kenner wat jou dogter gediagnoseer het se mening nodig kry. Dit kan wees dat dit eiesoortige gedrag is wat veroorsaak is deur die sindroom OF gedrag wat veroorsaak is deur 'n knou wat haar selfbeeld gekry met die siekte. Indien jy sal aandring op 'n raaiskoot sal dit laasgenoemde wees. Tiener wees is reeds nie maklik nie en boonop moes sy met die sindroom leef. Met almal se liefde en ondersteuning en dalk bietjie hulp van 'n sielkundige sal sy kan leer hoe om die lewe se stampe en stote suksesvol te hanteer. Hoop sy ontvou in hierdie pragtige kind wat jy elke dag sien.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-9649340758220883172010-09-08T18:42:04.498+02:002010-09-08T18:42:04.498+02:00Baie dankie tog vir hierdie geleentheid. Ek het di...Baie dankie tog vir hierdie geleentheid. Ek het die artikel oor tourette gelees en dit interessant gevind dat tourette slegs op 5 dinge gebasseer/gediagnoseer kan word. My dogter is op 8 met tourette gediagnoseer deur Prof. Gerrit Gericke en Izelda Pelser. Sy het die sindroom baie lig volgens hulle, so dat haar ticks nou op 14 jaar so te sĂȘ heeltemal verdwyn het. Sy sukkel geweldig baie met haar selfbeeld ten spyte van die feit dat sy 'n pragtige kind is in alle opsigte. Sy loop vooroor gebuig en weier om uit die kar te klim as daar iemand bekend bv. van haar skool by die winkelsentrum is. Sy gebruik tans Ritalin 20 mg (afgelope 5 jaar). Die konsentrasie is maar nog steeds nie wat dit moet wees nie, veral by die huis. By die skool is sy baie stil en eintlik net 'n waarnemer - dit is asof niemand van haar moet weet nie, sy wil nie raakgesien word nie. Is dit deel van hierdie sindroom, of waaraan kan dit toegeskryf word. Wag om van u te hoor.Sharonnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-69578956190622827282009-07-31T12:01:38.228+02:002009-07-31T12:01:38.228+02:00Hi,
My man het Tourette Sindroom en wanneer hy sl...Hi,

My man het Tourette Sindroom en wanneer hy slaap maak hy steungeluide. Dit is baie lastig en ek wil weet of daar raad is daarvoor.

HELP ASBAnonymousnoreply@blogger.com