tag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post3629366747788211134..comments2024-03-26T08:39:14.119+02:00Comments on Boererate.com: Varkgriep / A/H1N1-virusUnknownnoreply@blogger.comBlogger8125tag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-48877579908242327502023-12-04T13:08:00.086+02:002023-12-04T13:08:00.086+02:00Is daar nie 'n kliniek naby jou nie. Jy het &#...Is daar nie 'n kliniek naby jou nie. Jy het 'n diagnose nodig, want hierdie is net simptome van iets anders.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-43192713363465911912023-12-03T17:21:46.776+02:002023-12-03T17:21:46.776+02:00Goeie middag ek het dinsdagnag begin met ongeloofl...Goeie middag ek het dinsdagnag begin met ongelooflike koue koors in di hitte me 3komberse gelê kon ni warm word ni al hoe wel ek hoëkoors gehad het toe twee dae daarna met egger diaree tot nou kan niks eet is amper sonder kos v n week nou voel bitter sleg geen seer keel of hoes ni ni hoofpyn en krampe my anbeie ook bitter seer is ook ni naar ni kty darem vloeistowwe in kan iemand my dalk raad gee het ni geldji v n dokter ni baie dankieAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-58714630491000364642023-06-14T13:45:18.519+02:002023-06-14T13:45:18.519+02:00Ag ek wonder nou ook of dit regtig saakmaak. Vir a...Ag ek wonder nou ook of dit regtig saakmaak. Vir alles kort mens bietjie rus en verkoue medisyne. Al die simptome van alles is so na aan mekaar dat ek glo nie eers dokters weet presies watter virus hulle diagnoseer nie. Ek gaan maar weer net Corenza/ACC baie water baie rus. Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-63633768106146898942023-05-17T13:33:22.675+02:002023-05-17T13:33:22.675+02:00Ja, daar is verskeie variasies van Covid tans. Dit...Ja, daar is verskeie variasies van Covid tans. Dit kan dalk net griep wees, maar 'n mediese diagnose is altyd die veilige opsie.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-263979212207054732023-05-13T20:39:07.847+02:002023-05-13T20:39:07.847+02:00BekommerdBekommerdAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-28625766732142458592023-05-13T20:38:39.803+02:002023-05-13T20:38:39.803+02:00Goeienaand. Ek het eergister begin olik voel en va...Goeienaand. Ek het eergister begin olik voel en vandag is ek plat in die bed. Alles in my liggaam pyn veral my gewrigte en rug. Ekt kouekoors en erg seerkeel en hoes sonder ophou. My oë brand en is sensitief. Vinnige hartklopping.
Moet mens in vandag se tyd nog bekommerd wees oor Varkgriep en/of Covid?Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-2223261865268942322017-09-19T17:19:41.868+02:002017-09-19T17:19:41.868+02:00Ja gaan toets jou so gou moontlik daar is defnitie...Ja gaan toets jou so gou moontlik daar is defnitief varkgriep in Secunda daar is 'n paar gevalle al.
Anonymoushttps://www.blogger.com/profile/01972788911912092160noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-64692079536771745892009-09-20T17:46:27.630+02:002009-09-20T17:46:27.630+02:00Ek is nogals bekommerd, my ou sê ek moet ‘n Dr ga...Ek is nogals bekommerd, my ou sê ek moet ‘n Dr gaan sien want hys bang ek het varkgriep. Ekt gaan kyk na die simptome van varkgriep en dit se daar: seer keel en hoes, koors en kortasem, hoofpyn, maag, borskas, of die hele liggaam pyn, skielike duiseligheid en in sommigevalle diarree en naarheid.

Wel ek het hoofpyn, ek hoes en my keel is seer, ekt hartkloppings en en asemhaling is somtyds kort my lyf is seer maar dis moontlik van die uitpakkery van die naweek en ek’t gisteraand gebraak (verskoon my). Gaan dit dom wees as ek more vir die Dr gaan vra sy moet dalk ‘n ondersoek doen op my. Kan dit net gewone griep wees. Want ek kry nie gewoonlik griep nie net sinus siektes. Is daar ‘n rede om te stress of is ek net siek van die naweek. Kan dit moontlik wees dat varkgriep in secunda is???? Want vrek ek soek dit nie

Hoop julle kan help

GroeteAlicianoreply@blogger.com