tag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post3575819880312038180..comments2024-03-26T08:39:14.119+02:00Comments on Boererate.com: MioomUnknownnoreply@blogger.comBlogger32125tag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-40667784925714232762019-12-05T03:23:46.871+02:002019-12-05T03:23:46.871+02:00Hi net inligting asb my 'pms' het verdwyn ...Hi net inligting asb my 'pms' het verdwyn + - 3/4 maande dit is nie swangerskap nie het gekyk Nou gister middag om en by 16:00 het Ek nog bestuur huistoe en my lae rug en onderlyf etc het ondraagbaae begin pyn nes kraam Pyne en die pyn wat jy het Na geboorte as daar nog klonte af Kom dis Nou 24h aanhoudend pyn en onmenslik baie bloeding en GROOT klonte Helder bloed dit stop nie my ma Se Ek moet wag dat als eers afkom maar eks Al naar en duislig kan dit gevaarlik raak of wat Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-21961790379771945222019-11-08T18:58:56.125+02:002019-11-08T18:58:56.125+02:00Hi ek was vandag by my dokter vir n papsmeer en hy...Hi ek was vandag by my dokter vir n papsmeer en hyt after gekom dat ek dalk n mioom of miome op my baarmoeder kan Hy aangesien ek Al die simptome toon bv:heweige swaar maandstonde Soms twee keer per maand lae rugpynne pyn in baarmoeder area stukke bloedklonte en hou vir sewe tot agt dae aan ek is 46jaar oud en het Al n koloskopie gehadDenisehttps://www.blogger.com/profile/03108999650558472365noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-47210253146722639902018-09-19T12:01:18.145+02:002018-09-19T12:01:18.145+02:00
Anonymous
Hi. Ek het n enlarged uterus.
Dr s...

Anonymous

Hi. Ek het n enlarged uterus.

Dr se hysterectomy is die enigste oplossing.

Enige ander voorstelle? Anonymoushttps://www.blogger.com/profile/00573789295873145382noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-5637407931676962192017-09-08T09:39:04.821+02:002017-09-08T09:39:04.821+02:00Ek het 3 miome in my baarmoeder is in my oorgangsj...Ek het 3 miome in my baarmoeder is in my oorgangsjare, hoe kan ek dit tuis behandel het geweldig lae rugpyn en is te bang vir operasie.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-29313558298821459632014-06-10T14:24:54.740+02:002014-06-10T14:24:54.740+02:00Lae rugpyn is maar een simptoom van swangerskap. A...Lae rugpyn is maar een simptoom van swangerskap. As jy wil seker maak, koop 'n swangerskaptoets.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-39222158468512816742014-06-05T09:38:58.704+02:002014-06-05T09:38:58.704+02:00Hi ek wil net weet ek het nou al vir 3 maande nie...Hi ek wil net weet ek het nou al vir 3 maande nie my maandstonde gesien nie is gebind so 9 jaar trug is dit moontlik lAat ek kan swanger wees en sit met lae rug pyn vir nou al 2 wekeAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-57227250443864147902014-06-05T09:36:50.985+02:002014-06-05T09:36:50.985+02:00Hi ek wil net weet ek het nou al vir 3 maande nie...Hi ek wil net weet ek het nou al vir 3 maande nie my maandstonde gesien nie is gebind so 9 jaar trug is dit moontlik lAat ek kan swanger wees en sit met lae rug pyn vir nou al 2 wekeAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-81413567085758677902012-02-20T10:48:15.359+02:002012-02-20T10:48:15.359+02:00Jy kan uitkyk vir die tekens van swangerskap. Dis ...Jy kan uitkyk vir die tekens van swangerskap. Dis natuurlik nie noodwendig akkuraat soos 'n swangerskaptoets nie.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-85474535229141663832012-02-20T10:45:38.363+02:002012-02-20T10:45:38.363+02:00Dit is moontlik, hoewel baie onwaarskynlik. Gewoon...Dit is moontlik, hoewel baie onwaarskynlik. Gewoonlik gebeur dit met iemand met 'n baie kort siklus of baie lang siklus.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-88510671642983439392011-11-15T16:17:23.191+02:002011-11-15T16:17:23.191+02:00ek sukkel met vergroeisels het 4 miskrame gehad en...ek sukkel met vergroeisels het 4 miskrame gehad en al my vroue dele is al verwyder as gevolg van dit vele maar vele buikoperasies het ek gehad maar dit bly terug kom dit val blykbaar my derms aan en dan is daar ook bloeding partymaal met my stoelgang dit is asof ek dan menstueer daar met stukke my maag bly groot dit lyk of ek altyd 9 maande + swanger is het altyd baie pyn voel of my binnegoed uithang dat ek met my maag in my hande loop .Spesialiste se daar kan niks meer vir my gedoen word met operasies dit is te gevaarlik ! nou vra ek maar net wat nou ? moet ek maar dit so aanvaar en so met die pyn loop ?Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-6681410287052491902011-10-16T12:48:28.134+02:002011-10-16T12:48:28.134+02:00Ek en my ou het seks gehad die dag toe ek begin me...Ek en my ou het seks gehad die dag toe ek begin menstrueer het en hy het kla gemaak in my die volgende dag toe stop dit kan ek nogsteeds swanger wees en is daar ander maniere om te toets of jy swanger is sonder toetse en dokterAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-13200801568427977642011-10-16T12:41:55.816+02:002011-10-16T12:41:55.816+02:00Kan n mens swanger raak tydens menstruasieKan n mens swanger raak tydens menstruasieAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-78263158077129278072011-04-13T10:33:36.889+02:002011-04-13T10:33:36.889+02:00Verstaan dat jy bietjie verward voel. Ek stem saam...Verstaan dat jy bietjie verward voel. Ek stem saam met die ginekloog. Probeer geduldig wees en wag 'n maand of twee voor jy weer die ginekoloog besoek. Meeste van ons is 'n bietjie oorhaastig.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-40991599175872450642011-03-31T13:28:25.690+02:002011-03-31T13:28:25.690+02:00Ek is 25 jaar oud, ek het die pil laas jaar Junie ...Ek is 25 jaar oud, ek het die pil laas jaar Junie gelos en my siklus was baie deurmekaar. Ek is Januarie ginekoloog toe en hy het gesê ek ovuleer nie en hy het my vir 2 maande terug op die pil gesit. Hy het vir my vrugbaarheidspille voorgeskryf en dit was nou die eerste maand wat ek dit gedrink het. Ek was veronderstel om laas week Dinsdag te begin menstrueer, maar van Sondag is daar net 'n bruin afskeiding lyk soos ou bloed (weet nie presies om te verduidelik nie). Ek het vandag die ginekoloog gebel toe sê hy dis 'n sis op my eierstokke of ek het nie geovuleer nie en ek moet wag tot ek begin menstrueer. Ek is baie deurmekaar en verstaan nie regtig wat aangaan nie, het u dalk raad?Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-6705691681246347362011-03-17T08:38:43.440+02:002011-03-17T08:38:43.440+02:00Gaan sien 'n dokter. Daar is medikasie wat ka...Gaan sien 'n dokter. Daar is medikasie wat kan help om jou vloei te reguleer - indien dit al probleem is.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-29942038922106940362011-03-16T20:14:46.113+02:002011-03-16T20:14:46.113+02:00Ek is 31 jaar oud en sukkel elke maand met my vloe...Ek is 31 jaar oud en sukkel elke maand met my vloei. Die eerste week lyk dit soos grond en dan die tweede week vloei ek vreeslik baie en het baie klonte in. Ek sukkel al vir 'n hele paar jaar om swanger te raak. Wat kan dit dalk wees?Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-35283795570789976232010-11-21T18:23:33.356+02:002010-11-21T18:23:33.356+02:00Dit gebeur baie min. Kom ons stel dit so, slegs in...Dit gebeur baie min. Kom ons stel dit so, slegs in uitsonderlike gevalle is hierdie bondels weefsel kankeragtig.
Die dokter sal nie so 'n besluit ligtelik neem nie en hy tree op in jou beste belang. Kry 'n tweede opinie indien jy twyfel.
Jy het nog steeds 'n kans op swangerskap raak na die verwydering van die weefsel. Afhangende van die prosedure kan dit dalk net moeiliker wees. Bespreek dit met jou dokter. Vra hom / haar watter prosedure gevolg gaan word en wat is die kans vir 'n suksesvolle swangerskap daarna.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-38773707174486573602010-11-21T18:23:00.478+02:002010-11-21T18:23:00.478+02:00Ek was laasweek by my dokter vir normale ondersoek...Ek was laasweek by my dokter vir normale ondersoek, hy het op vorige keer my gediagonseer met miome. Hy het hierdie keer gevind dat die een mioom baie bloedvate bevat en gesê dat dit hom bietjie bekommer, want mioom het gewoonlik nie so baie nie. Kwaadaardige groeisels is gewoonlik vol bloedvate en hy voel bietjie ongemaklik oor die mioom. Hy het gesê dat ek kan inkom om te verwyder.
Ek wil net weet hoe gereeld is dit dat mioom kan ontwikkel in kwaadaardige groeisel? Ek wil nie graag onnodige aan my baarmoeder laat werk nie, want wil moontlik nog kinders hè. Ek is 35 jaar oud.Yvette De Wetnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-11308553633594670502010-11-21T18:22:23.805+02:002010-11-21T18:22:23.805+02:00C, dit wil voorkom asof jou twyfel aangevuur word ...C, dit wil voorkom asof jou twyfel aangevuur word deur jou vrees vir 'n operasie, of dan narkose. 'n Ginekoloog sal nie sommer 'n operasie voorstel indien daar moontlik 'n ander uitweg is nie. Mens vertrou dat hierdie besluit in belang van jou gesondheid geneem is en dus nodig is.
'n Besluit oor narkose moet ook geneem word vir jou deur 'n dokter wat vertroud is met jou mediese geskiedenis en algemene gesondheid.
Wat moet aandag kry is jou vrees vir narkose. Bespreek dit met jou dokter. Miskien kan hy 'n narkotiseer aanbeveel wat bereid sal wees om narkose met jou te bespreek en enige vrese wat jy het kan besweer.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-37515986522352048842010-11-21T18:21:48.556+02:002010-11-21T18:21:48.556+02:00My nuwe Ginekoloog het 4 miome gediagnoseer in my ...My nuwe Ginekoloog het 4 miome gediagnoseer in my uterus na 5 jaar en verskeie besoeke aan verskeie ginekoloee. Die grootste mioom is ongeveer 3cm x 3cm. Hy het 'n histerektomie voorgestel. Aanvanklik het ek gedink ek is reg vir die operasie, maar begin nou twyfel. Ek het gaan oplees oor miome en volgens die literatuur word die goed kleiner soos die estrogen vlakke afneem - wel, my estrogen vlakke is reeds baie laag. Ongelukkig kan ek nie hormoon aanvullings neem a.g.v. my familie geskiedenis met veral borskanker. Die ongemak van, pyn en langdurige menstruasie (soms tot 3 weke) kry my met tye onder. Nou dink ek weer; ek het so lank uitgehou - ek kan seker maar nog 5 jaar uithou? Ek is meer bang vir die narkose as vir die operasie self - het nog geen vorige operasies gehad nie (ja, het nog selfs my mangels). Kan spinale of epidurale narkose gebruik word? Watter ander opsies het ek?Cnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-29732455150443104102010-11-21T18:21:13.080+02:002010-11-21T18:21:13.080+02:00Indien die bloedklonte deur die mioom veroorsaak i...Indien die bloedklonte deur die mioom veroorsaak is sal dit wel die probleem oplos wanneer die mioom verwyder is. Swaer menstruele bloeding, 'n lang maandstonde of klonte in die menstruele bloed is 'n simptoom van 'n mioom.
Die ginekoloog sal die opsies met jou bespreek vir die verwydering van die mioom. Watter opsie jy kies sal afhang van jou ouderdom en of jy (nog) kinders wil hê. Die moontlikheid dat hierdie fibroïde weer kan begin groei hang af van die opsie wat jy uitoefen. Indien jy oorgewig is moet jy dit oorweeg om gewig te verloor en indien jy op die pil is sal dit baat om 'n ander vorm van geboortebeperking te oorweeg.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-6874061219767403632010-11-21T18:20:39.525+02:002010-11-21T18:20:39.525+02:00Verlede Maandag is ek in vir klein operasie om blo...Verlede Maandag is ek in vir klein operasie om bloedklonte te verwyder. Die ginekoloog het toe 'n mioom (spierwande van baarmoeder)ontdek en aan my genoem dat dit nou verwyder moet word. Sal dit weer terugkom, sal die bloeding stop want ek wil darem nie weer met die probleem sit nie.Bronwyn Williamsnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-13678013215203996412010-11-21T18:20:00.122+02:002010-11-21T18:20:00.122+02:00Jy sê ongelukkig nie waar presies die mioom is nie...Jy sê ongelukkig nie waar presies die mioom is nie. Die moontlike risiko hang af van die tipe mioom. Julle ginekoloog behoort uitsluitsel hieroor te gee. Daar is verskeie vorms van behandeling. Bespreek dit met julle dokter.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-59861871308432627132010-11-21T18:19:26.197+02:002010-11-21T18:19:26.197+02:00My vrou is tans 6 weke swanger en is gedianoseer m...My vrou is tans 6 weke swanger en is gedianoseer met 'n mioom. Die gewas is tans groter as die vrugsak. Wat is die moontlike risiko en ook wil ek graag weet hoe dit behandel kan word tydens en na swangerskap.Jannie Fourienoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-6645362433070520602010-11-21T18:18:49.646+02:002010-11-21T18:18:49.646+02:00Maryna,
Kyk na die ander vrae wat ek oor die onder...Maryna,
Kyk na die ander vrae wat ek oor die onderwerp beantwoord het.Susternoreply@blogger.com