tag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post3020773430803592646..comments2024-03-26T08:39:14.119+02:00Comments on Boererate.com: Geboorte skenk: Benodighede vir die hospitaalUnknownnoreply@blogger.comBlogger1125tag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-13769261074925848102012-05-25T09:28:41.182+02:002012-05-25T09:28:41.182+02:00Hello. Wat is die simptome van n vroee swangerskap...Hello. Wat is die simptome van n vroee swangerskap. Die afgelope tyd is ek die moegste, en ek raak naar vir enige iets wat ek eet, ek is honger maar sodra ek moet eet, of ek sien die kos dan is ek naar, of ek het nie meer n eetlus nie. Ek kry heartburn vir enige iets wat ek eet. Ekis hardlywig........maar ek voel niks in my borste nie. So ek weet nie of ek swanger is nie. E is geirreteerd vir enige iets. Stres baie. En dan is daar nog die lae rug pyn wat ook het, en ek het pyn by my blaas se kant. Help asseblief!!!!!!!!! Dit voel soos butterflies in my maag, wat ontgewoont is vir my...........dit maak my bang..........Anonymousnoreply@blogger.com