tag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post2628033844643805959..comments2024-03-26T08:39:14.119+02:00Comments on Boererate.com: Winderigheid - Raad vir winde by volwassenesUnknownnoreply@blogger.comBlogger58125tag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-91264581337388499612024-01-17T15:18:27.067+02:002024-01-17T15:18:27.067+02:00Ek het presies dieselfde gehad. Dit was n gewas en...Ek het presies dieselfde gehad. Dit was n gewas en steen in my galblaas. My infeksie telling in my lewer was 1200. My galblaas is verwyder en ek voel soos n nuwe mens. Borspyne en moegheid is weg.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-35082068096377156972024-01-03T03:08:37.460+02:002024-01-03T03:08:37.460+02:00Ek wil ook graag weet asbEk wil ook graag weet asbAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-78156660565595741252023-10-25T13:45:20.341+02:002023-10-25T13:45:20.341+02:00Gaan toets jouself vir parasiete in die ingewande....Gaan toets jouself vir parasiete in die ingewande. Kan dalk gaan vir 'n "colon-cleanse" Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-84701926741661673682023-08-15T14:37:45.800+02:002023-08-15T14:37:45.800+02:00Ontpitte dadels is al wat vir my maag help om gema...Ontpitte dadels is al wat vir my maag help om gemaklik stoelgang te passeer. Ek het n breek so ek mag glad nie drukking op my maag plaas nie. Probeer dit gerus. Ek koop my by D.....M.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-31081626828135661522023-03-31T21:58:33.918+02:002023-03-31T21:58:33.918+02:00Probeer droee vrugte.Probeer droee vrugte.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-80076615748467332972023-01-21T16:55:38.014+02:002023-01-21T16:55:38.014+02:00Ek wil net hierdie meedeel. My man (reeds bejaard...Ek wil net hierdie meedeel. My man (reeds bejaard) het eweskielik 'n kondisie ontwikkel waar die winde wat nie ondertoe gegaan het nie by die borskas vasgesteek het en hy kon gladnie "burp" nie. Hy is van die een dr/spesialis gestuur en onnodig om te sê daar was enorme uitgawes (medies was uitgeput en ons moes self betaal) met absoluut geen oplossing nie. Hy het baie swaar gekry en ek het in die aande in die bed gelê en luister hoe hy elders in die huis die winde uitforseer. Hy het baie pyn ondervind by die borsbeen. Daar is vir hom deur meer as een mediese dr onder andere gesê hy moet oppas at hy nie "wind sluk" wanneer hy eet of praat of so nie. Hy het van toe af geweier om enige dr om hulp te vra. Ek het begin om Google te gebruik vir navrae en by wonderlike oorsese medici uitgekom en ek het verskillende Klinieke, Hospitale, ens. uitgekom. Na weke en ure se navorsing slaan ek toe die "jackpot". Ek lees toe dat die probleem kan wees as gevolg van jarelange gebruik van Normacol en Movicol ens wat hy gebruik het as gevolg van kroniese hardlywigheid (hierdie produkte was aan hom voorgestel deur 'n dr ) uiteindelik daartoe gely het (onthou ek is 'n leek so ek noem dit soos ek dit ken) dat die ensieme in sy maag nie meer die kosse behoorlik verteer het nie en het dit tot hierdie probleem gely. Ek het onmiddellik begin om vir hom Priobotics te gee soos hulle voorgestel het en ek het die "9 strain" (ek neem aan dit is die sterkte ) vir hom begin gee. Hulle het voorgestel hy gebruik dit ten minste 3 maande. Binne die bestek van 2 weke het ons agtergekom dat die probleem besig was om homself op te los. Dit gebeur nou al dat hy letterlik 'n week gaan sonder enige probleme. So nou en dan steek die probleem sy kop so bietjie uit en na ons weer bietjie navorsing gedoen het, het ons brood geheel en al uitgesny en weier ek botweg om vir hom uie te gee. Ons gebruik ook "wheat and Gluten" vrye boks pap en ons leef in groot vrede. Of dit vir almal sal help kan ek nie waarborg nie maar vir my man werk dit soos 'n droom. Sterkte vir almal van julle.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-15465022844096473312023-01-09T10:35:58.690+02:002023-01-09T10:35:58.690+02:00Jy kan die boererate probeer vir dit, maar dit sal...Jy kan die boererate probeer vir dit, maar dit sal beter wees as jy vir 'n mediese diagnose gaan. Net om seker te maak dit is nie iets ernstig nie.<br /><br />http://www.boererate.com/2013/09/kruie-vir-kwale-wind.htmlAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-85574597069756671132023-01-06T19:05:10.665+02:002023-01-06T19:05:10.665+02:00Susan BothaSusan BothaAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-84402804592968109962023-01-06T19:04:32.069+02:002023-01-06T19:04:32.069+02:00Middag ,😁ek sukkel.ook met winde wat onder my rib...Middag ,😁ek sukkel.ook met winde wat onder my ribbes en my bors laat pyn,nogal seer op my bors,baie winderig en my maag gaan nie gereeld nie.Baie dankie vir u hulp ek waardeer opreg.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-10900953294694229932022-12-20T14:22:30.481+02:002022-12-20T14:22:30.481+02:00Gaan kyk gerus by hierdie skakel vir rate: http://...Gaan kyk gerus by hierdie skakel vir rate: http://www.boererate.com/2013/09/kruie-vir-kwale-wind.htmlAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-34322814938369763462022-12-18T22:31:29.235+02:002022-12-18T22:31:29.235+02:00My maag het vreeslike winde wat onder uitkom ma my...My maag het vreeslike winde wat onder uitkom ma my maag bly hard ek sukkel is baie seer as my maag uitgaan<br />Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-59036926290023354272022-11-23T08:30:21.551+02:002022-11-23T08:30:21.551+02:00Gaan aanneem jy het nog nie geeet toe nie. Daar ka...Gaan aanneem jy het nog nie geeet toe nie. Daar kan een van verskeie oorsake wees. As dit minder ernstig is behoort 'n gesonder leefstyl en genoeg water elke dag dit beter te maak, asook om eerder meer gereeld en kleiner porsies te eet. As dit nie verdwyn nie moet jy asseblief 'n dokter gaan sien.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-73508863254619229132022-11-23T04:27:30.178+02:002022-11-23T04:27:30.178+02:00Help asseblief ek is 37 ek is gepla met winde veog...Help asseblief ek is 37 ek is gepla met winde veoggend toe breek x wind kom dit geel uit my mond bitter ek hoor hoe maak die winde ek het al als probeer Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-53511780792831933582022-11-05T20:31:14.899+02:002022-11-05T20:31:14.899+02:00Oor die seuntjie - lees mom's journey with a c...Oor die seuntjie - lees mom's journey with a child with fecal impaction: "Born Ready - the Mechanics of Chronic Constipation and how to treat it". Movicol het my so baie gehelp! Ook low Fodmap diet. Die carbs wat jou liggaam nie kan verteer nie fermenteer en veroorsaak winde. Ook Dennis Raahave se tesis oor feacal retention verduidelik van die winderigheid.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-59769431487311067902022-09-11T07:47:38.301+02:002022-09-11T07:47:38.301+02:00Dis onbeheerbare suckered wat my opgeblaasenheid v...Dis onbeheerbare suckered wat my opgeblaasenheid veroorsaak ek gebruik peppermint droppers v lennenons help so bietjie en n sooibrand medikasieAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-3822092820230359312022-09-09T20:41:39.113+02:002022-09-09T20:41:39.113+02:00Hi ek sukkel vreeslik met einde wat onder uit gaan...Hi ek sukkel vreeslik met einde wat onder uit gaan. Weti wat om te doen niAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-4542208733081802022022-08-31T20:30:21.747+02:002022-08-31T20:30:21.747+02:00Maak n punt daar van pruimedante ( 2 soggens en 2 ...Maak n punt daar van pruimedante ( 2 soggens en 2 saans) te eet. Dit help vir n gereelde stoelgang daagliks. Eet ook BAIE gereeld avpkadopere. Sny erg op koffie en drink liewer peppermint tee. Dit help geweldig teen winderigheid.<br />Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-91507518052085580282022-08-15T09:32:21.235+02:002022-08-15T09:32:21.235+02:00Probeer die volgende rate: http://www.boererate.co...Probeer die volgende rate: http://www.boererate.com/2013/09/kruie-vir-kwale-wind.htmlAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-42077962179472221662022-07-28T17:10:03.467+02:002022-07-28T17:10:03.467+02:00Hi alml ek soek asb raak ek sukkel OOK verskriklik...Hi alml ek soek asb raak ek sukkel OOK verskriklik met winde dt borrel al onder uit by vagina my ore ook as ek hard my neus op trek slaan my ore bod toe ek sukkel Dan OOK met asemhaling a.g.v winde ekt Al alles probeer en weet ni meer watter kan toe niAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-49220976312048157762022-06-08T08:18:49.800+02:002022-06-08T08:18:49.800+02:00Al die winde en naarheid kan ook veroorsaak word a...Al die winde en naarheid kan ook veroorsaak word agv pankreas wat nie genoeg ensieme afskei om kos in jou maag te verteer nie. (was 12 dae on hospital met die probleem en toetse het gewys dis die pankreas wat die oorsaak was) As winde so vassteek drink halwe teelepel koeksoda in biki water opgelos. Daarmee groot geword en doen dit vandag nog. Dit help ook vir sooibrand Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-49168762450419316672022-05-15T18:54:23.756+02:002022-05-15T18:54:23.756+02:00Drink kwart koppie suurlemoensap met afgeskraapte ...Drink kwart koppie suurlemoensap met afgeskraapte teelepel koeksoda vinnig terwyl dit bruis soos eno.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-2075203223246348362022-04-22T03:55:51.031+02:002022-04-22T03:55:51.031+02:00Hi my 10jarige seuntjie is verskriklik vol winde e...Hi my 10jarige seuntjie is verskriklik vol winde en dt stink verskriklik...hy maak sy broek amper elke dag vuil veral in sy slaap as ek hom op di pot sit wil di pou ni uitkom ni ma as hy slaap doen hy sy ding hy sê vmy hy kan ni voel as hy pou in sy slaap ni ....sy maagie is verskriklik hard ook en dt klink baie leeg as mens daarop tik...enige raad asbAnonymoushttps://www.blogger.com/profile/07546414511020745413noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-67672003981751854042022-03-15T06:24:25.336+02:002022-03-15T06:24:25.336+02:00Hlo...Ek het wind in die linkerkant van my kruis w...Hlo...Ek het wind in die linkerkant van my kruis wat ni lekker isi..is Elke dag en nag wat Ek dit het...Ek hoor hoe die winde in my derms groom ..Ek vra asb ñ op losing vir dit ...Ek sal dit waardeur...dankieAnonymoushttps://www.blogger.com/profile/15519887522840384339noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-13980029354515561752021-12-08T08:59:18.160+02:002021-12-08T08:59:18.160+02:00Goeie dag hoop dit gaan goed. Ek het al vir die af...Goeie dag hoop dit gaan goed. Ek het al vir die afgelope 2 weke n steek pyn onder kant van my bors. En as ek asem haal, Wil nies of le dahn pyn dit verskriklik...<br />Wat kan dit dalk weesAnonymoushttps://www.blogger.com/profile/01554301134026749156noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-33525124057565469522021-12-03T04:08:50.841+02:002021-12-03T04:08:50.841+02:00Ek kry ook vreeslik winde en is opgeblaas veral na...Ek kry ook vreeslik winde en is opgeblaas veral na middag ete. Die krampe is soms vreeslik seer, dis orals. Wat kan ek doen. Anonymoushttps://www.blogger.com/profile/15177081486152232022noreply@blogger.com