tag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post2300274484359732245..comments2024-03-26T08:39:14.119+02:00Comments on Boererate.com: Mantelvliesbreuk vrae - spastiese slukderm, spastiese kolon, pyn, alkohol, borspyn, sluk, sooibrand, blaasontstekingUnknownnoreply@blogger.comBlogger23125tag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-41431122856943104772019-12-04T08:57:22.718+02:002019-12-04T08:57:22.718+02:00Hi. Het almal met mantelvlies breuk ook rugpyn?
Ek...Hi. Het almal met mantelvlies breuk ook rugpyn?
Ek gaan môre specialiste sien. Ek het concrete footstep goete geskuif en só myself seer gemaak.

Fisio en biotikinis sê hulle vermoed my rug kussings het geskuif of geskeer. Gewone xrays wys dit nie, net dat my spine se bene in goeie kondusie is.
Anonymoushttps://www.blogger.com/profile/14722611227493225208noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-35054811919627170382019-12-04T08:50:54.925+02:002019-12-04T08:50:54.925+02:00Hi. Ek stem met vorige persoon se comment.
Het jy...Hi. Ek stem met vorige persoon se comment.

Het jy by die dieet gebly wat hulle voorgeskryf het? Dit is moeilik veral as ons van sekere soetgoed hou ex..

Soms bots medz, hormoon pille, vitamines ex... Kyk na newe effekte en contraindications. Anonymoushttps://www.blogger.com/profile/14722611227493225208noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-67097501159402920552019-12-04T08:47:48.134+02:002019-12-04T08:47:48.134+02:00Hi. My mantelvlies breuk doen dit ook, maar ek het...Hi. My mantelvlies breuk doen dit ook, maar ek het vlak A (klein). Nie opp nie,teveel newe effekte.

Anxiety kan ook jou bors "vasdruk" ex... Mens kom dit eers agter as mens daarop konsentreer en emosies/omstandighede beheer.

Dit hang seker ook af v watter sonars, xrays ex... jy al gegaan het. My longe, blaas ex.. Lyk als reg. Dalk inflasie, infeksie ex. wat weer plaas gevind het.

Of teveel verkeerde bakterieë omdat ons dieeet nie reg is nie, bv teveel suiker inane vererger bakterieë.

Hoor eerder by jou dokterAnonymoushttps://www.blogger.com/profile/14722611227493225208noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-73240651215157967242019-12-04T08:41:32.072+02:002019-12-04T08:41:32.072+02:00Hi. Ek stem met vorige persoon. Gaan sien eerder j...Hi. Ek stem met vorige persoon. Gaan sien eerder jou dokter.

Dit is een vd redes hoekom myne nie op my wou opp nie. Dat gas sukkel om uit te kom ex... Maar my mantelvliesbreuk is klein en ek sukkel met gasse en spastiese derms.

Ek het van iets gehoor by 'n mediclinic. Iets van pypie deur neus druk maag toe dat gas kan ontsnap. Laat die professionele mense dit doen.

Unless jy soos ek, teveel verkeerde bakterieë in maag het, dan sal doc jou op antibiotics sit. Anonymoushttps://www.blogger.com/profile/14722611227493225208noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-25403269626824336372019-12-04T08:37:39.689+02:002019-12-04T08:37:39.689+02:00Hi. Rooi peper het baie voordele, maar vir ons met...Hi. Rooi peper het baie voordele, maar vir ons met mantelvlies breuke, ulcers ex... Moet ons probeer weg bly van goed wat jou meer gaan brand en sooibrand veroorsaak. Anonymoushttps://www.blogger.com/profile/14722611227493225208noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-20507787390661302332019-12-04T08:35:17.157+02:002019-12-04T08:35:17.157+02:00Hi. Ek het dieselfde simptome /gehad. Ons moet kyk...Hi. Ek het dieselfde simptome /gehad. Ons moet kyk wat drink ons alles, even hormoon pille en vitamines kan bots met medz.

Droë mond/keel is die mantelvlies breuk unless jy moontlik iets anders fout het soos diabetes ex...

Met gastrokopie het hulle baie vd verkeerde bakterieë in my maag ex... ontdek en nou is ek op antibiotics.

Behalwe dat ons moet kyk na newe effekte, onthou om te kyk na contraindications v medz en jou dieet. Bv vermy suiker en drink baie water. Ex... Anonymoushttps://www.blogger.com/profile/14722611227493225208noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-34021914298280156652019-08-09T10:46:25.616+02:002019-08-09T10:46:25.616+02:00Dit kan wees dat die skeur nou groter is. Stel voo...Dit kan wees dat die skeur nou groter is. Stel voor jy gaan vir 'n nuwe diagnose.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-3587301724422512272019-08-08T16:58:41.786+02:002019-08-08T16:58:41.786+02:00Ek ly aan erge naarheid, sooibrand ens. Ook paar j...Ek ly aan erge naarheid, sooibrand ens. Ook paar jaar terug gediagnoseer met mantelvliesbreuk. Dr sê dit is te Klein om te herstel maar simptome raak net erger. Wat nou?Anonymoushttps://www.blogger.com/profile/12387651787834635695noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-72091323266985606032017-03-23T20:55:03.178+02:002017-03-23T20:55:03.178+02:00Hi ek het al 3jaar n mantelvliesbreuk drink pille ...Hi ek het al 3jaar n mantelvliesbreuk drink pille kry baie pyne in my bors voel amper soos n hartaanval is op kalmeer pille dok se ek sters te veel is dit deel van di mantelvliesbreuk en mag n mens maag oefeninge doen.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-63750369767628467112015-12-19T13:18:35.489+02:002015-12-19T13:18:35.489+02:00ek was nog nie y dokter nie maar ek sukkel met erg...ek was nog nie y dokter nie maar ek sukkel met erg pyne wat voel soos kraam kontraksies.Ek sukkel om kos binne tehou en die pyn is konstant onder my bors en as ek piepie dan brand dit vreeslik> enige raadAnonymoushttps://www.blogger.com/profile/07226803325185002862noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-6006430667445895882015-11-27T14:51:32.605+02:002015-11-27T14:51:32.605+02:00Dit klink na 'n breuk. Die oplossing is natuur...Dit klink na 'n breuk. Die oplossing is natuurlik om dit te laat herstel.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-40195757936054746312015-08-21T20:24:53.325+02:002015-08-21T20:24:53.325+02:00This comment has been removed by the author.Anonymoushttps://www.blogger.com/profile/11253823210247564442noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-32255732926442921962015-08-21T20:24:46.445+02:002015-08-21T20:24:46.445+02:00Goeie naand
Ek was 10 jaar terug met n mantelflie...Goeie naand

Ek was 10 jaar terug met n mantelflies breuk gediagnoseer. Eers het ek nie baie simptone gewys nie, vandag na Al die tyd sukkel ek vreeslik.. Ek het n benoude druk op my bors asof iemand my vas druk, asook pyn in my bors-nie aanhoudend nie. Ek was Al op baie medikasie Wat nie regtig verligting gee nie. Snaaks kry ek nie sooibrand nie. Is die alles maar simptome van n mantelflies breuk of kan dit iets anders wees? Ek was nie vir die opperasie nie. Dankie baieAnonymoushttps://www.blogger.com/profile/11253823210247564442noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-19548753371721515792015-08-21T20:23:28.607+02:002015-08-21T20:23:28.607+02:00Goeie naand
Ek was 10 jaar terug met n mantelflie...Goeie naand

Ek was 10 jaar terug met n mantelflies breuk gediagnoseer. Eers het ek nie baie simptone gewys nie, vandag na Al die tyd sukkel ek vreeslik.. Ek het n benoude druk op my bors asof iemand my vas druk, asook pyn in my bors-nie aanhoudend nie. Ek was Al op baie medikasie Wat nie regtig verligting gee nie. Snaaks kry ek nie sooibrand nie. Is die alles maar simptome van n mantelflies breuk of kan dit iets anders wees? Ek was nie vir die opperasie nie. Dankie baieAnonymoushttps://www.blogger.com/profile/11253823210247564442noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-40567100029255899592014-02-18T11:22:05.065+02:002014-02-18T11:22:05.065+02:00Johnny,
Mens moet nie kanse vat met sulke pyne nie...Johnny,
Mens moet nie kanse vat met sulke pyne nie. Gaan sien 'n dokter en vind uit wat daar aangaan.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-46398760535589131692014-02-18T11:08:22.043+02:002014-02-18T11:08:22.043+02:00Indien die breek erg is moet jy eerder by 'n d...Indien die breek erg is moet jy eerder by 'n dokter kom.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-81728588480617856192014-02-17T19:27:28.668+02:002014-02-17T19:27:28.668+02:00Het n mandelvliesbreuk van 2012 is op pille en als...Het n mandelvliesbreuk van 2012 is op pille en als maar daar is 2 goed wat my baie help!! Eet turlingten en kondensmelk en drink rooipeper of gooi dit op jou kosAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-41649405283969410102014-02-17T19:17:06.340+02:002014-02-17T19:17:06.340+02:00Ek is 25 het in 2012 die 22ste des. Siek geraak my...Ek is 25 het in 2012 die 22ste des. Siek geraak my bors het heel temal toe getrek en het bja pyn op my maag gehat! Is op geneem in die hospitaal met dubbel longontsteking en n maag seer, 2 weke later is ek ontslaan maar het nie beter geraak nie ek koni eet nie het bja winde gehat naar gebly het skaars ge eet dan voel dit die kos steek vas en wil nie af nie was in 2013 2 keer n maand by die dr het omg 20mg pille gekry dit help vir die brand maar het nog baie hardklopping en pyne in my bors gekry, as ek eet voel dit of eki asem kry nie, asof iets swaars op my bors druk!! Ek het nov. 2013 turlington en kondens melk begin eet en dit werk soos n bom! Weet van baie mense wat gegaan het vir n mandelvlies operasie wat baie probleme het vandag!!! My skoonma loop al 7 jaar met n mandelvlies breuk en moun glad nie! Al wat sy eet is turlington en kondensmelk!!! Vir die hartklopping drink ek rooipeper in bietjie water (jy kry rooipeper pille ook wat beter werk) as ek my maag pil gedrink het en my maag bly brand drink ek rooipeper (mense met laebloeddruk moet versigtig wees met rooipeper dit verlaag jou bloeddruk)!!!! Rook en alkol vererger dit baie so vermy heel temal! Probeer kosse eet wat nie baie suur bevat nie!!!!Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-77035176154311681582014-02-17T11:25:14.998+02:002014-02-17T11:25:14.998+02:00Hi,ek het so 4 jaar terug n mantel flies breuk opp...Hi,ek het so 4 jaar terug n mantel flies breuk opperasie gehad, en al die sooibrand en als is weg, maar nou sukkel ek met n geswelde maag vol winde omdat ek nie kan berb nie kan dit baie ongemaklik raak soms, ek kry ook n snaakse pyn as ek op n sekere posisie le of sit die pyn is naby een van die operasie snytjie net onder mu rubbekas.

Johnny
Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-33913960191447361242014-02-13T14:52:02.369+02:002014-02-13T14:52:02.369+02:00Wat kan ek gebrruik vir mantelvlies breek ek het o...Wat kan ek gebrruik vir mantelvlies breek ek het ontsettend pyn op my krop van my maag en keelseer. En is n diabeet ook en erg naarAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-68634642080973467032013-08-27T14:03:24.406+02:002013-08-27T14:03:24.406+02:00Is dalk beter om 'n dokter te spreek, sodat jy...Is dalk beter om 'n dokter te spreek, sodat jy kan uitvind hoe erg jou problem is.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-5881391797624039532013-08-27T13:06:17.628+02:002013-08-27T13:06:17.628+02:00Hi .Sit ook met i mantelvliesbreuk somtyds voel di...Hi .Sit ook met i mantelvliesbreuk somtyds voel dit of da tee veel slym op my maag is en my maag bly vol.Ek sukkel vreeslik met sooibrand in die oggend voel dit of my kos nog in my keel is .Dit raak somtyds vreeslik seer en ek verloor vreeslik gewig .Wat kan ek doen of gebruik en is dit dalk gevaarlik wat kan ek gebruik .Soek raad asseblief.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-57070429180142576512013-05-02T20:23:44.594+02:002013-05-02T20:23:44.594+02:00Hi. Hoop iemand kan help, sit met n mantelvliesbre...Hi. Hoop iemand kan help, sit met n mantelvliesbreuk, is op medikasie Omez 20mg, di pyn is effens beter, maar bly opgeblaas voel, sit ook met n hees stem nou en dan en droe keel, is al raadop. Anonymousnoreply@blogger.com