tag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post2101218252780842343..comments2024-03-26T08:39:14.119+02:00Comments on Boererate.com: Vrae oor die vel - ekseem, ingroei haartjies, jeuk, rooi kolle, merke, strepe, pigmentasie, hande, voete, aknee, swellingUnknownnoreply@blogger.comBlogger35125tag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-67660436136947890462023-05-04T19:41:19.362+02:002023-05-04T19:41:19.362+02:00Ytslag moet wees uitslagYtslag moet wees uitslagAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-66070884202267718242022-02-17T23:36:11.772+02:002022-02-17T23:36:11.772+02:00hi hi ek is 25 jaar oud ek kry sere in my besig wa...hi hi ek is 25 jaar oud ek kry sere in my besig wat kan ekt weesAnonymoushttps://www.blogger.com/profile/01135278937583208216noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-21290865800148597272022-02-17T23:35:00.895+02:002022-02-17T23:35:00.895+02:00hi ek os 25 ek kry nie pysies nie ek kry sere in m...hi ek os 25 ek kry nie pysies nie ek kry sere in my gesig ek sukkel mey dit vanaf ek op die bolt behoed pill was ekt diy gelos mu vel raak net erger eks raad op ekt al als probeer en niks werk nieAnonymoushttps://www.blogger.com/profile/01135278937583208216noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-77526024326614330512020-08-28T10:44:01.087+02:002020-08-28T10:44:01.087+02:00What can I useWhat can I useAnonymoushttps://www.blogger.com/profile/00836762568424750564noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-51144814252758213602020-08-28T10:43:26.388+02:002020-08-28T10:43:26.388+02:00What can I use What can I use Anonymoushttps://www.blogger.com/profile/00836762568424750564noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-25645588683691245232019-12-15T17:20:21.109+02:002019-12-15T17:20:21.109+02:00Hi kan iemaand my help en kry rooi vlekke op lyf w...Hi kan iemaand my help en kry rooi vlekke op lyf wat na n tyd bruin word en ni weg gaan ni lyk of dit net meer en meer word wat is dit en wat kan ek doen assebliefAnonymoushttps://www.blogger.com/profile/10756911416924709273noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-51307602045823302602019-11-06T21:45:39.002+02:002019-11-06T21:45:39.002+02:00Ek skryf oor ek baie knoppies (lyk soos klein puis...Ek skryf oor ek baie knoppies (lyk soos klein puisies, nie seker wat dit is nie) op my skouers en rug kry , is daar dalk iets wat kan help vir dit ? <br />Anonymoushttps://www.blogger.com/profile/16059362063439334334noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-6357812865298191882019-06-15T19:06:09.299+02:002019-06-15T19:06:09.299+02:00Goeie dag wil iets vra. Ek het ingroei haartjies o...Goeie dag wil iets vra. Ek het ingroei haartjies op my ooglede binne my oë ... Baie seer. Waarvan kan dit wees want ek het dit nooit voorheen gekry nie? DankieAnonymoushttps://www.blogger.com/profile/07699656068250394687noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-32884279252853744972018-08-09T14:46:30.292+02:002018-08-09T14:46:30.292+02:00hi almal, hoop iemand kan help, ek vermoed ek sukk...hi almal, hoop iemand kan help, ek vermoed ek sukkel met ingroei haartjies, veral op my bo bene en agter my bo arms. hare kom nie deur nie en as ek druk kom daar n harde ballietjie uit, wit een. wie kan my raad gee? baie dankieAnonymoushttps://www.blogger.com/profile/12177311924732499915noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-22046519501508077992018-07-11T12:30:51.124+02:002018-07-11T12:30:51.124+02:00Hallo julle, dalk kan iemand my hier help. Ek is &...Hallo julle, dalk kan iemand my hier help. Ek is 'n student en is nie seker hoe om dit te behandel nie. Ek kry 'n rooi uitslag onder my een arm en dit maak rou blase. Ek sal terugvoering baie waardeer. Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-49471798416102573702018-02-06T10:45:30.273+02:002018-02-06T10:45:30.273+02:00Jy kan begin deur van die volgende rate te probeer...Jy kan begin deur van die volgende rate te probeer:<br /><br />http://www.boererate.com/2013/02/kruie-vir-kwale-ekseem.htmlAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-36667540666536708002018-02-05T23:31:14.890+02:002018-02-05T23:31:14.890+02:00Hi kan iemand mymet help asb ek het so uit slag op...Hi kan iemand mymet help asb ek het so uit slag op my een vinger dit kom voor as blasies en dit jeuk baie erg tot dit stukkend is en dan in dieyskaste oggende is die vinger so geswel en seer asb helpAnonymoushttps://www.blogger.com/profile/11477800819074861735noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-29305625044642509422017-05-03T17:45:47.092+02:002017-05-03T17:45:47.092+02:00my voete en hande is nou al opgeswel en jeuk versk...my voete en hande is nou al opgeswel en jeuk verskilik. ek sukkel ook om iets te slukAnonymoushttps://www.blogger.com/profile/17806167756735131188noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-85100279557294689642017-05-03T17:43:12.799+02:002017-05-03T17:43:12.799+02:00my voete en hande is al geswel en dit jeuk verskri...my voete en hande is al geswel en dit jeuk verskriklik. en ek sukkel om iets af te slukAnonymoushttps://www.blogger.com/profile/17806167756735131188noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-5510793028000006462017-05-03T17:42:03.438+02:002017-05-03T17:42:03.438+02:00my voete en hande is al geswel en dit jeuk verskri...my voete en hande is al geswel en dit jeuk verskriklik. en ek sukkel om iets af te slukAnonymoushttps://www.blogger.com/profile/17806167756735131188noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-41595063176559053342017-05-03T17:41:56.562+02:002017-05-03T17:41:56.562+02:00my voete en hande is al geswel en dit jeuk verskri...my voete en hande is al geswel en dit jeuk verskriklik. en ek sukkel om iets af te slukAnonymoushttps://www.blogger.com/profile/17806167756735131188noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-60348465753008325942017-05-03T17:41:40.381+02:002017-05-03T17:41:40.381+02:00my voete en hande is al geswel en dit jeuk verskri...my voete en hande is al geswel en dit jeuk verskriklik. en ek sukkel om iets af te slukAnonymoushttps://www.blogger.com/profile/17806167756735131188noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-27736457345107769742016-10-06T21:32:00.087+02:002016-10-06T21:32:00.087+02:00Naand wil net se jeuk is erg ek jeuk ook nou al 3w...Naand wil net se jeuk is erg ek jeuk ook nou al 3weke kan dit nie hou nie my plekke is lae rug effens op sitvlak krap my stukkend met n draad borsel ek drink saans allergiese pille het effens n uitslaggie maar dis rerig om so te jeuk het suster vir my raad asb.Anonymoushttps://www.blogger.com/profile/04069875069707956769noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-78768436876528747142016-02-20T10:33:33.027+02:002016-02-20T10:33:33.027+02:00Justine Gold tissue oil werk soos n bom.Vat rekmer...Justine Gold tissue oil werk soos n bom.Vat rekmerke en donker kolle weg binne 28 dae. Self gesien met my eie oeAnonymoushttps://www.blogger.com/profile/18257483854245835718noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-76414295566858615132016-02-20T10:29:18.410+02:002016-02-20T10:29:18.410+02:00Kan n voet virus op jou hande kom? Ek is n nael te...Kan n voet virus op jou hande kom? Ek is n nael tegnikus. En somige mense se dis n virus en ander n allergie.Ek is moedeloos al.My hande jeuk mal.So dra ek begin krap en vryf en room smeer.Begin my hande kolletjies onder my vel maak.En hoe meer ek krap maak dit blasies, En ek krap nader hand stukkend. En dan is dit vel af.My hande is seer en op geswel.En het al probeer kook water bo oor laat loop om dood te maak maar jeuk meer dan, het beroxside ook al probeer en swam rome.Niks help! Beroxside het n klein rukkie gehelp maar kom net terug elke keer. Help groot asseblief. :'( Anonymoushttps://www.blogger.com/profile/18257483854245835718noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-24837496917244397962014-09-10T14:40:46.818+02:002014-09-10T14:40:46.818+02:00Dit is n algemene problem vir dames. 'n Dermat...Dit is n algemene problem vir dames. 'n Dermatoloog behoort jou van goeie raad te kan voorsien.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-27609221852548212092014-08-21T15:05:20.612+02:002014-08-21T15:05:20.612+02:00Hi ek soek raad ek is n vrou en het al vandat ek 2...Hi ek soek raad ek is n vrou en het al vandat ek 23 is begin hare in my gesig gekry en dit word meer en harder en donkerder ek is moedeloos ek pluk dit gereeld maar dit word meer en ek skaam myself al.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-651417699140017032014-05-21T13:14:24.251+02:002014-05-21T13:14:24.251+02:00Goeie middag, dalk kan iemand my help. Ek het n di...Goeie middag, dalk kan iemand my help. Ek het n dierbare vriendin wat n donker geboortevlek oor haar gesig het wat af in haar nek en bors is. Dit is blykbaar van so n aard dat dit reg deur die vel is. Weet iemand van n goeie dokter enige plek in Suid Afrika wat kan help??? Sy dra soveel lae onderlaag om dit toe te maak en is verskriklik selfbewus daaroor, asb ek sal dit opreg waardeur as iemand my kan email met name en nr's indien moontlik. summerplace.pci@gmail.comAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-858631016705350792013-06-19T10:20:21.629+02:002013-06-19T10:20:21.629+02:00Is dit vlekke of 100% van die gesig? Dit moet deur...Is dit vlekke of 100% van die gesig? Dit moet deur 'n mediese kenner ondersoek word, want dit kan een van verskeie dinge wees. Selfs iets soos geboortebeperkingsmiddels maak mens se gesig meer vatbaar vir sonbrand.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-38892309628170004752013-06-18T22:36:35.990+02:002013-06-18T22:36:35.990+02:00Hey
Ek wonder of U my kan help met raad en wat ek ...Hey<br />Ek wonder of U my kan help met raad en wat ek kan doen.Eks nou 37,bruin van kleur,ma ek merk op dat my gesigsvel baie donkerder raak.Is daar enigiets wat ek kan gebruik om weer my eie veltoon terugtekry?.Anonymousnoreply@blogger.com