tag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post2032643631446713507..comments2024-03-26T08:39:14.119+02:00Comments on Boererate.com: Kinders wat bytUnknownnoreply@blogger.comBlogger8125tag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-74051588206570847022012-12-05T14:14:51.428+02:002012-12-05T14:14:51.428+02:00Hallo Laetitia,
My jongste 2 het hulle self ook s...Hallo Laetitia,<br /><br />My jongste 2 het hulle self ook so uitgehuil, my huisdokter geraadpleeg, dit is agv 'n yster tekort het vir die jongste begin yster medisyne gee en nog nooit weer nie. Hoop dit help1Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-14205057173540997292012-10-28T21:01:47.231+02:002012-10-28T21:01:47.231+02:00Ek het n seutjie van amper 2 hy byt dat die rook s...Ek het n seutjie van amper 2 hy byt dat die rook staan... Hy byt seker die afgelope jaar al, ek het al als probeer sodat hy moet ophou byt maar niks help nie. En hy is tog so lief daarvoor om sy haarbek sussie te byt... Raad asb baie dankieAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-19482656247380645272012-07-12T18:40:46.639+02:002012-07-12T18:40:46.639+02:00My kind is nou 22 maande en ek sukkel met hom. Hy ...My kind is nou 22 maande en ek sukkel met hom. Hy byt almal by die huis en by die skool. As hy nie sy sin kry nie sal hy met die kop slaan of jou klap. Die juffrou sê hy byt die kindertjies tot hulle bloei. Ek soek asseblief raad.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-26519713329556212992012-02-28T14:42:07.331+02:002012-02-28T14:42:07.331+02:00Hey My dogtertjie is nou 20maande en sy bly die 1 ...Hey My dogtertjie is nou 20maande en sy bly die 1 kind by die skool byt maar net die kind. Die ander kind is seker nou eers so 12maande oud, so ek vind dit baie moeilik dat hy haar enige leed kon aan doen. Dis vir my baie sleg want soos jy se sy byt nie by die huis nie. Sy byt ook nie die ander kinders nie, net hom. Ek voel magteloos want dit gebeur nie voor my nie en het nog nooit nie. Dis die 1ste keer wat sy byt en dit alles in 1 maand. Ek is so raad op en weet wragtig nie meer wat om te doen nie. As ek haar gaan haal en vra hoekom byt sy die mqi dan se sy, sy het nie. Eks raad opAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-73652084519169642192012-02-11T12:35:57.962+02:002012-02-11T12:35:57.962+02:00Neem hom na 'n pediater vir 'n diagnose.
D...Neem hom na 'n pediater vir 'n diagnose.<br />Dit kan bloot net 'n slegte bui wees. Maar dit is beter om seker te maak en hom dokter toe te vat.<br />Wat jy kan maak is om al die simptome van 'n vloermoer teen te werk. Wil hy nie dalk net iets hê nie. Is hy nie net baie moeg en wil gesus wees nie? Dalk is hy honger? Soek hy dalk 'n speelding? Dalk is daar te veel stimulasie en hy soek net 'n stil plekkie?Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-48342500884111067282012-02-11T12:34:05.742+02:002012-02-11T12:34:05.742+02:00My seuntjie 19mnde huil hom uit. Soms begin hy som...My seuntjie 19mnde huil hom uit. Soms begin hy sommer net te huil en dat huil hy hom uit. Dit is gaan gewoontlik gepaard met blou word van lippe en vingers hy begin ook dan styf trek net daarna gee hy dan 'n klein asempie en dan lyk hy verdwaald vir 'n paar minute en dan is dit weer reg. Is dit asgevolg van die asma waarvoor hy behandel word of kan dit dalk iets anders wees? Ek is baie bekommerd!! Raad asb.Laetitianoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-8596474959984999542011-02-09T11:00:39.645+02:002011-02-09T11:00:39.645+02:00Dit kan net 'n fase wees, maar hy moet dalk de...Dit kan net 'n fase wees, maar hy moet dalk deeglik ondersoek word deur 'n dokter om te bepaal of daar nie ander onderliggende oorsake is nie.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-83536785923605953972011-02-09T10:59:09.976+02:002011-02-09T10:59:09.976+02:00MY KIND IS N JAAR EN TWEE MAANDE OUD,EK HET HOM BY...MY KIND IS N JAAR EN TWEE MAANDE OUD,EK HET HOM BY SY OUMA EN TANNIE GELOS TOE EK WEER BEGIN WERK HET,VOORDAT EK BEGIN WERK HET WAS HY OP VASTE KOSSE GEWEES NOU IS HY WEER TERUG OP PURITY.DIE KLINIEK IS OP MY OOR SY GEWIG,HY WEEG NOU EERS 8.1KG EN SY RIBBETJIES STEEK LELIK UIT HY HET N LEKKER LYFIE GEHAD TOE EK BEGIN WERK HET,DIE APTEKER HET VIR MY VITAMIENES EN GOED GEGEE VIR HOM MAAR DIT LYK NIE OF DIT WIL WERK NIE,HY VAT NET DRIE HAPPIES VAN SY KOS DAN WEIER HY OM VERDER TE EET,EK HET HOM OP BEES MELK EN NOU ONLANG OP NIDO OOK GESIT VIR N BYVOEDING.ASSEBLIEF AS U RAAD HET WAT KAN HELP SAL EK BAIE BLY WEES,MY KIND SE VELLETJIE IS OOK BAIE BLEEK,EK WEET NIE MEER WAT OM TE DOEN NIE OF MOET EK HOM EERDER BY IEMAND ANDERS SIT WAT NA HOM KAN OMSIEN AS EK WERK.ONGELUKKIGE EN MOEDERLOSE MA!noreply@blogger.com