tag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post1985637977418984328..comments2024-03-26T08:39:14.119+02:00Comments on Boererate.com: Vrae oor baba se eet- en drinkgewoontesUnknownnoreply@blogger.comBlogger10125tag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-19730177110301617692023-03-09T07:26:44.010+02:002023-03-09T07:26:44.010+02:00Ons baba is 3weke oud mamma gee kos al maak dit sl...Ons baba is 3weke oud mamma gee kos al maak dit slymeAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-47710239652435535172022-09-05T11:58:09.957+02:002022-09-05T11:58:09.957+02:00Die feit dat sy eetgewoontes verander is nie noodw...Die feit dat sy eetgewoontes verander is nie noodwendig 'n probleem nie. As sy maag werk oor so 'n lang periode is dit egter gevaarlik. Sorg dat hy genoeg vloeistowwe inkry sodat die gevaar van dehidrasie uitgeskakel word. Sorg dat hy 'n mediese ondersoek kry.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-22079054973631303102022-09-04T08:05:32.040+02:002022-09-04T08:05:32.040+02:00Goeienaand ek wil graag uitving my kleinseun van 1...Goeienaand ek wil graag uitving my kleinseun van 17 maande het alles geeet voor hy die maand by kleuterskool begin het nou wil hy net gladde texture eet moet ek bekommer wees en sy magie speel al vir drie weke aaneen baie danki<br />Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-90307562328318217432022-08-10T13:43:08.860+02:002022-08-10T13:43:08.860+02:00Jy moet eers uitvind hoekom hy baie water drink. &...Jy moet eers uitvind hoekom hy baie water drink. 'n Dokter sal kan bepaal of daar enige tekort is.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-87861505428129557642022-08-10T13:42:22.022+02:002022-08-10T13:42:22.022+02:00Verkieslik nie.Verkieslik nie.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-84008585195955119642022-06-02T11:00:12.488+02:002022-06-02T11:00:12.488+02:00My seunkjie is n jaar oud en hy drink verskruklik ...My seunkjie is n jaar oud en hy drink verskruklik bja water in die aand hoe kan ek hom af kry of te slaapAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-30215163497107176172022-01-15T12:19:33.400+02:002022-01-15T12:19:33.400+02:00Hii my seunQii is nou amper 2 maand kan ek 1 teele...Hii my seunQii is nou amper 2 maand kan ek 1 teelepel baba pap in sy bottle melk sit Anonymoushttps://www.blogger.com/profile/00780090086475991275noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-84465181213815161772020-08-27T08:13:28.931+02:002020-08-27T08:13:28.931+02:00Hi my seuntie is 4maande oud hy drink baie swaak S...Hi my seuntie is 4maande oud hy drink baie swaak Sy botel het I droe hoes n Sy koors is op n af wat Kan die oorsaak wees<br />Anonymoushttps://www.blogger.com/profile/15879956280956637988noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-44959164263940559552014-07-17T15:40:23.683+02:002014-07-17T15:40:23.683+02:00hoeveel bottels kry hy in die dag?as hy 1 drink in...hoeveel bottels kry hy in die dag?as hy 1 drink in dag gaan hy die res wil inhaal in die aande op daardie ouderdom moet hy net 500ml melk n dag kry so as hy 100ml in dag drink gaan hy die ander 400ml in die aand wil drink.my seuntjie is nou 12maande oud en ek het die selde probleem gehaat ek het hom net in die dag 3 bottels gegee en nou in aande word hy eenkeer wakker ook net nou en dan.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-51108937824903134452012-04-30T14:18:26.675+02:002012-04-30T14:18:26.675+02:00My seuntjie is nou 18maande oud en drink 3 tot 4 b...My seuntjie is nou 18maande oud en drink 3 tot 4 bottels melk 'n aand en slaap nog nie deur nie. Hoe kan ek hom van die bottel af kry sodat hy kan begin deurslaap in die aande?Liza Beukesnoreply@blogger.com