tag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post1170438526218108685..comments2024-03-26T08:39:14.119+02:00Comments on Boererate.com: TandeUnknownnoreply@blogger.comBlogger31125tag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-56513948206711340252023-10-10T10:44:20.039+02:002023-10-10T10:44:20.039+02:00Onthou om sy koors dop te hou. As dit meer as 39,4...Onthou om sy koors dop te hou. As dit meer as 39,4 is moet jy eerder dokter / hospitaal toe. Koors is gewoonlik 'n teken van infeksie. As jy nie seker is oor wat dit veroorsaak nie moet hy ook dokter toe.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-22039535813838782462023-10-08T22:27:32.037+02:002023-10-08T22:27:32.037+02:00My seuntjie is amper twee Jaar,Hy huil ,is koorsug...My seuntjie is amper twee Jaar,Hy huil ,is koorsug en wys net na sy mondjieAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-78026267113387396652020-08-11T21:29:05.878+02:002020-08-11T21:29:05.878+02:00Wat help vir linker en regte onder verstand tande ...Wat help vir linker en regte onder verstand tande wat getrek is en di keel seer mkAnonymoushttps://www.blogger.com/profile/12793353562998117553noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-3472421092544478042020-06-07T21:22:58.936+02:002020-06-07T21:22:58.936+02:00Hi ek wil weet wat kan jy aan n 8maande baba gums ...Hi ek wil weet wat kan jy aan n 8maande baba gums smeer wat swaar tande sny dus opgeswel en als hy wil ni eet gee koors stroop smeer tande goed an help nt n tydtjie darna weer hy huil.Asb enige huisraad sal helpAnonymoushttps://www.blogger.com/profile/07432430954676191105noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-5314608052038423092018-08-14T07:54:33.323+02:002018-08-14T07:54:33.323+02:00My baba is 8maand en hy kry tande wat kan kan ek g...My baba is 8maand en hy kry tande wat kan kan ek gebruik sy maag werk en hy gooi op wat kan ek gebruikAnonymoushttps://www.blogger.com/profile/14247262846796870844noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-51917247537273786262018-05-28T16:41:56.320+02:002018-05-28T16:41:56.320+02:00My dogterQii is amper 3 sy sny agterste tande sys ...My dogterQii is amper 3 sy sny agterste tande sys is regtig siek haar neus is toe en sy slaap omtrent die heeldag wil nie regtig eet nie maar drink darm baie en haar kpors is heeltyd op en fAnonymoushttps://www.blogger.com/profile/15266520261986815543noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-39099342744109759612016-12-14T20:58:49.962+02:002016-12-14T20:58:49.962+02:00Hoekom as n baba aan sy spoeg doek suig kom da blo...Hoekom as n baba aan sy spoeg doek suig kom da bloed uit my seuntjie is nou 3 maamde oud en die hande is alewig in die mondAnonymoushttps://www.blogger.com/profile/01697485809349304560noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-63146287473611729892016-12-14T20:56:47.441+02:002016-12-14T20:56:47.441+02:00Hoekom as n baba aan sy spoeg doek suig bloei sy m...Hoekom as n baba aan sy spoeg doek suig bloei sy mond hy is nou 3 maande oud en vingers is alewig ini mond is dit normaal as sy mond bloei?Anonymoushttps://www.blogger.com/profile/01697485809349304560noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-80987731092038792482016-10-14T00:26:18.023+02:002016-10-14T00:26:18.023+02:00My seuntjie sny nu ses tande op een tyd hy is 18 m...My seuntjie sny nu ses tande op een tyd hy is 18 maande hy eet n rerig n ht deearhea en gooi op is dt d tande of is dt dalk iets andersdaliahttps://www.blogger.com/profile/10892250041519507634noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-32604460565176072872014-11-20T11:21:18.683+02:002014-11-20T11:21:18.683+02:00As dit tandjies is, is dit baie vroeg. Gewoonlik b...As dit tandjies is, is dit baie vroeg. Gewoonlik begin dit eers op 4 maande, as dit vroeg is op 3 maande. Ek sou haar dokter toe vat. Laat weet of dit wel die tande was.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-69301293679102993732014-11-20T08:15:50.761+02:002014-11-20T08:15:50.761+02:00my dogter se baba is 2maande oud en sy kry verskri...my dogter se baba is 2maande oud en sy kry verskriklik swaar dit lyk vir my dis haar tandjies, want sy kou aan jou vingers en sy raak huilerig en hap sommer na n mens. ek het vir haar tandepoeier by apteek gekry en dit help want dan is sy rustig om net oor 10minute weer te begin huil. Kan haar dit haar tandjies wees wat besig is om uit te komAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-32007929896669425522014-11-12T14:46:24.130+02:002014-11-12T14:46:24.130+02:00Nee wat, dit kan tot 2 jaar neem.Nee wat, dit kan tot 2 jaar neem.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-20728698193047129892014-10-16T10:13:25.508+02:002014-10-16T10:13:25.508+02:00My baba is al 13 maande en het nog nie n enkele ta...My baba is al 13 maande en het nog nie n enkele tand nie. Moet ek bekommerd raak?Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-78338534627128247312014-10-08T15:25:11.503+02:002014-10-08T15:25:11.503+02:00Ek dink nie dit is abnormaal nie. Weet van ander k...Ek dink nie dit is abnormaal nie. Weet van ander kinders wat ook op daai ouderdom gekry het.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-43239494145278562172014-10-08T13:45:38.719+02:002014-10-08T13:45:38.719+02:00My seuntjie is nou 3 maande en 'n week en binn...My seuntjie is nou 3 maande en 'n week en binne 2 dae het hy al 4 sy oogtande gesny, gemaklik. Is dit normal? Rede vir bekommerd wees: My oudste seuntjie het eers op 4 maande sy 1ste voortand gesny.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-6438194987442307972014-09-23T11:28:56.273+02:002014-09-23T11:28:56.273+02:00Onthou om die koors dop te hou. As dit meer as 39,...Onthou om die koors dop te hou. As dit meer as 39,4 is moet jy eerder dokter / hospitaal toe. Sy eet darem nog, probeer ook af en toe om haar te kry om iets te drink. As haar toestand verswak moet jy ook maar eerder hospital toe. As jy dink dit is regtig nodig kan jy vir haar ibuprufen gee, maar maak seker dis regtig nodig.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-13377685999563555982014-09-23T11:13:00.877+02:002014-09-23T11:13:00.877+02:00More. My baba is 8 maande oud en was die afgelope...More. My baba is 8 maande oud en was die afgelope 2 weke siek met lugweginfeksie. Haar antibiotika is al 'n paar dae klaar en sy het gister weer begin erg koors kry. Vandag is haar koors weer 38.7 eet minder en wil nie tietie drink nie. Haar boonste gums is geswel maar ek is net bang dis weer infeksie. Wat kan ek doen om haar te help?Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-49164215353467871222013-10-29T12:42:44.591+02:002013-10-29T12:42:44.591+02:00Gewoonlik kry mens dit by spesialiteitswinkels, de...Gewoonlik kry mens dit by spesialiteitswinkels, deli's ens.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-30303072344683782832013-10-28T17:21:59.030+02:002013-10-28T17:21:59.030+02:00Hoe gebruik k die vanille ekstra en waar kan k dit...Hoe gebruik k die vanille ekstra en waar kan k dit koop. My dogtertjie 5mnd mre en huil no-stop v haar seer mondjieAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-77869373851650644582012-06-19T13:34:50.297+02:002012-06-19T13:34:50.297+02:00My seuntjie is 11 maande oud. Hy slaap vreeslik ...My seuntjie is 11 maande oud. Hy slaap vreeslik onrustig in die nag (selfs die dag ook) en sy magie is omgekrap. Sy doeke ook baie onaangenaam. Kan dit al oogtande wees wat pla?Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-78194507383228788152011-04-13T10:30:10.550+02:002011-04-13T10:30:10.550+02:00Nee wat, sommige se tande kom later.Nee wat, sommige se tande kom later.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-44781694016334612612011-03-31T10:52:17.260+02:002011-03-31T10:52:17.260+02:00My kleindogter is nou 11 maande en het nog nie een...My kleindogter is nou 11 maande en het nog nie een enkelle tand nie moet ek bekommerd raakAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-90927071168296225272011-02-14T10:50:43.775+02:002011-02-14T10:50:43.775+02:00Vanilla-ekstrak het 'n kalmerende effek. Dit ...Vanilla-ekstrak het 'n kalmerende effek. Dit help ook om daardie nare doeke te verminder wat saam met die tande gaan.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-35321637461802721952011-02-13T23:46:13.919+02:002011-02-13T23:46:13.919+02:00het iemand al die vanilla ekstrak storie probeer w...het iemand al die vanilla ekstrak storie probeer wat doen dit nou eintlik vir tande kry?Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-28976005634231692812010-09-07T18:56:43.384+02:002010-09-07T18:56:43.384+02:00Die tande is nie 'n probleem nie. Koors, '...Die tande is nie 'n probleem nie. Koors, 'n ongekrapte maag en swak eetlus is ook nie ongewoon wanneer baba tande kry nie, MAAR koors bo 38°C kan 'n probleem wees. Lees meer by Koors, sodat jy bewus kan word van die moets en moenies.Anonymousnoreply@blogger.com