tag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post1163928654151190010..comments2024-03-26T08:39:14.119+02:00Comments on Boererate.com: Vrae oor endometrioseUnknownnoreply@blogger.comBlogger4125tag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-59771147792197295292022-08-11T07:10:33.595+02:002022-08-11T07:10:33.595+02:00Dis ’n interessante vraag. Mens is geneig om dadel...Dis ’n interessante vraag. Mens is geneig om dadelik te antwoord nee, want daar word aanvaar dat dit baarmoeder-weefsel is wat dit veroorsaak, maar ons weet nie genoeg nie.<br />Daar is nog baie navorsing wat gedoen moet word, want ons weet nog nie alles oor die toestand nie. ’n Mediese suster wat hier by ons was, is van mening dat dit wel moontlik is, veral indien jy behandeling met estrogeen ontvang.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-21586061836270892332022-06-06T08:12:09.186+02:002022-06-06T08:12:09.186+02:00Goeie more. Wil net weet kan 'n vrou endomotr...Goeie more. Wil net weet kan 'n vrou endomotriose kry na sy 'n historektomie gehad het?. Slegs my baarmoeder is verwyder maar ek het nog my eierstokke.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-33032696702991230302013-01-02T01:55:20.841+02:002013-01-02T01:55:20.841+02:00Hi ek is 17 en vir die laaste jaar kry ek erg mens...Hi ek is 17 en vir die laaste jaar kry ek erg menstruasie pyne en elke maand word dit net erger wat kan dalk voud weesAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-22099815343650106262012-02-08T10:17:09.480+02:002012-02-08T10:17:09.480+02:00Ek is 37 en het endomitriose. Het 3 jaar terug n h...Ek is 37 en het endomitriose. Het 3 jaar terug n histerektomie gehad. Het ook n lae seksdrang. Gebtuik op die oomblik Solal se hormone balance. Help asb!!!Anonymousnoreply@blogger.com