tag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post1041925135842385317..comments2024-03-26T08:39:14.119+02:00Comments on Boererate.com: Vrae oor swangerskap en medikasieUnknownnoreply@blogger.comBlogger38125tag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-76416806370187701592022-11-16T16:37:54.677+02:002022-11-16T16:37:54.677+02:00As dit abnormaal baie voorkom moet sy eerder '...As dit abnormaal baie voorkom moet sy eerder 'n mediese ondersoek ondergaan. As sy uitermatig baie opgooi en naar is in 24 uur is daar ook die moontlikheid dat dit die baie skaars aandoening "hyperemesis gravidarum" is. Sy sal dan beslis mediese aandag moet kry.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-33789442235729696832022-11-16T16:27:03.947+02:002022-11-16T16:27:03.947+02:00Hi my daughter is 5 months pregnant but she vomits...Hi my daughter is 5 months pregnant but she vomits alot everyday what can we use and what is the causeAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-60782861782881656972021-02-05T04:18:26.771+02:002021-02-05T04:18:26.771+02:00Soek hulp ek het verlede jaar die pil gebruik en i...Soek hulp ek het verlede jaar die pil gebruik en in oktober 2020 het ek vergeet om dit te drink maar sommer ook besluit om dit te los. Die 12de oktober kry ek my periods maar ek en my partner het ook omgang gehad. Vanaf November 2020 tot nou begin Februarie het ek nie my periods gekry. Ek het urine toetse gedoen dus negatief asook scans die dokters sien niks nie,maar ek het simptome van swangerskap. My borste sit uit en dit raak donker. Kan ek swanger wees. Raad asbAnonymoushttps://www.blogger.com/profile/10971878013963909025noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-18795085701640157482020-10-05T14:24:56.616+02:002020-10-05T14:24:56.616+02:00Ek is swanger en het ñ keel seer, kop voel swaar.I...Ek is swanger en het ñ keel seer, kop voel swaar.Is daar dalk iets wat ek Kan gebruik as ek very van ñ apteek af is. Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-4820894391743944052018-04-03T14:22:43.707+02:002018-04-03T14:22:43.707+02:00baie dankie vir die raad
gaan so maakbaie dankie vir die raad
gaan so maakAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-36583865567960395532018-04-03T12:31:42.708+02:002018-04-03T12:31:42.708+02:00Jy sal vir 'n ondersoek moet gaan om presies t...Jy sal vir 'n ondersoek moet gaan om presies te weet hoeveel weke jy is. Moenie bekommerd wees oor die kuier nie, sorg net dat jy vorentoe gesoend leef vir beide van julle.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-48515164122848832292018-04-03T10:55:40.771+02:002018-04-03T10:55:40.771+02:00goeie more ek wil net graag uitvind het oor die na...goeie more ek wil net graag uitvind het oor die naweek uit gevind ek is swanger die toetsie se 3 + weke clear blue hoeveel weke sal dit dalk wees seblief
en kon daar dalk ietsie verkeerds gegaan met die ontwikkeling van baba voel soos n vark het ek het so 2 3 keer gekuier want dit was my suster se troue in die 3 weke Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-58967319274556725092016-10-17T08:42:52.886+02:002016-10-17T08:42:52.886+02:00As die dokter dit vir haar spesifiek voorgeskryf h...As die dokter dit vir haar spesifiek voorgeskryf het behoort dit veilig te wees. Dit sal 'n veilig sort wees.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-3572987034958994562016-10-16T16:59:39.013+02:002016-10-16T16:59:39.013+02:00Mag swanger vroue antibiotika pille drink vir infe...Mag swanger vroue antibiotika pille drink vir infeksie as die dokter dit voor geskryf hetAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-13380467647874639042016-06-21T09:43:40.527+02:002016-06-21T09:43:40.527+02:00Wat kan mens vir mangelonsteking gebruik by n swag...Wat kan mens vir mangelonsteking gebruik by n swagger vrou
Anonymoushttps://www.blogger.com/profile/09697088272586367824noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-1528374265990667382016-06-21T09:42:21.049+02:002016-06-21T09:42:21.049+02:00Wat kan mens vir mangelonsteking gebruik by n swag...Wat kan mens vir mangelonsteking gebruik by n swagger vrou
Anonymoushttps://www.blogger.com/profile/09697088272586367824noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-10435207932776066012015-11-27T14:44:52.947+02:002015-11-27T14:44:52.947+02:00Jy kan nie dit doen nie. Dit is lewensgevaarlik. V...Jy kan nie dit doen nie. Dit is lewensgevaarlik. Vra hulp by jou naaste kliniek.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-59136139531425427062015-11-04T19:57:53.446+02:002015-11-04T19:57:53.446+02:00Hey ek is 6weke swanger meer kry migriane's is...Hey ek is 6weke swanger meer kry migriane's is daar iets wat my kan help asseblief ek kry migriane aanvaleAnonymoushttps://www.blogger.com/profile/14118575614636509012noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-20283380733828691882015-09-14T14:40:49.411+02:002015-09-14T14:40:49.411+02:00Ek is 17 weke en 5 dae swanger en het blaas infeks...Ek is 17 weke en 5 dae swanger en het blaas infeksie is daar iets wat ek davoor kan gebruikAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-32205916912587234432015-05-18T09:52:40.446+02:002015-05-18T09:52:40.446+02:00Ek het uitgevind ek is swanger.ek wil nie die baba...Ek het uitgevind ek is swanger.ek wil nie die baba he ni eks 2weke.ek wil die baba verwyder opmy eie hoe dun ek ditAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-28040507458212498732015-05-18T09:50:25.581+02:002015-05-18T09:50:25.581+02:00Ek het uitgevind ek is swanger en wil nie die baba...Ek het uitgevind ek is swanger en wil nie die baba he ni ek wil aborteer maar wil dit allren doen.hoe doen ek dit wat gebruik ek?Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-27956934623763638822014-10-06T10:22:24.749+02:002014-10-06T10:22:24.749+02:00Nee, dit is baie onwaarskynlik. Egter nie onmoontl...Nee, dit is baie onwaarskynlik. Egter nie onmoontlik nie - gebeur met omtrent 1 uit elke 100 vroue.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-18181605694493635542014-10-06T09:18:49.060+02:002014-10-06T09:18:49.060+02:00Goeie dag,
Graag wil ek weet of jy kan swanger ra...Goeie dag,

Graag wil ek weet of jy kan swanger raak as jy die petogen inspuiting elke 3 maande gereeld gebruik het? Ek is baie dringend opsoek na die antwoord asb.

Dankie baieAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-27473874773128213582014-06-25T12:56:56.458+02:002014-06-25T12:56:56.458+02:00Gaan spreek asseblief jou dokter.Gaan spreek asseblief jou dokter.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-65428502166453266722014-06-18T03:58:25.445+02:002014-06-18T03:58:25.445+02:00Hi daar ek is 6maande swanger en die vreeslikste m...Hi daar ek is 6maande swanger en die vreeslikste maagkrampe wat kan sit weesAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-18445552251798967372014-04-08T09:34:14.385+02:002014-04-08T09:34:14.385+02:00as ek reguit en eerlik wees.moenie saam iemand sla...as ek reguit en eerlik wees.moenie saam iemand slaap en onverantwoordelik wees nie.hou bene toe.jy weet wat kan gebeur.daai baba het nie gevra om daar te wees nie.dis n geskenk van God af. dis dalk vir n rede vir j gegee.sorrymas ek jou aanval ma die so hardseer as iemand dit wil doen of dink.my suster wil graag n kind he maar kani kryni..ek het n seun verloor na geboorte en geen mens sal ek aanraai om deur dai selfde pyn te gaan nie. doen jouself n guns.gaan kyk bietjie wat gebeur as j vir aborsie wil gaan. di baba word letterlik uit mekaar geskeur in jou lyf.dis wreed.gaan kyk dan sal j dalk van plan verander.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-49966104137566152752013-10-19T23:05:15.922+02:002013-10-19T23:05:15.922+02:00Nee my liewe mens daar is soveel mense wat glad ni...Nee my liewe mens daar is soveel mense wat glad nie kinders kan kry nie en letterlik alles sal gee vir n baba ek sou se wees maar 9 maande swanger soek in die 9 maande ouers vir jou baba en gee liewers die klein mensie vir iemand wat tonne liefde sal gee vir baba om iemand dood te maak wat nog nie eers begin lewe het nie wat nie eers kan praat nie jy weet nie wat jy mis ini lewe nie. Kinders is die GROOTSTE geskenk ooit van GOD af jy moet se dankie dat jy gekies is om n mamma te wees dis n EER shasahttps://www.blogger.com/profile/10356203609252972550noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-56423212786504358402013-09-09T14:15:37.943+02:002013-09-09T14:15:37.943+02:00Jy maak nie n kind dood nie. dis n geskenk van bo....Jy maak nie n kind dood nie. dis n geskenk van bo. daar is mense wat sukkel om swnager te raak vir jare. as jy nie die babtjie wil he nie gee die kindtjie op vir aaneming. Sies, dis n skreinde skande dat julle jong mense so kan dink. Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-61880074075627696522013-07-03T14:04:27.509+02:002013-07-03T14:04:27.509+02:00Ek nodg help asb ek is 19 en ek vermoed ek is swan...Ek nodg help asb ek is 19 en ek vermoed ek is swanger ek is bang om dokter toe te gan ek wil graag n aborsie maak ek is 5 weke swanger en wil ni die kind he ni wat kan n mens gebruik om die kind dood te maak Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-54896788340183583532013-05-13T19:23:48.789+02:002013-05-13T19:23:48.789+02:00Ek wil graag weet kan n bloedtoets akuraat se hoe ...Ek wil graag weet kan n bloedtoets akuraat se hoe ver swanger jy is of kan dit net min of meer se?Anonymousnoreply@blogger.com